Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Adderley

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Danelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie gelukkig. Ons was baie gelukkig met die verblyf, dit was netjies, skoon en baie naby aan alles geleë in die dorp. Dit is 'n hele huisie met twee kamers, sitkamer, badkamer met 'n heerlike stort en volle kombuis. Die gasheer was ook baie vriendelik en baie hulpvaardig wat ons vreeslik waardeer het. Die area is veilig en naby alle geriewe. Ons was baie gelukkig en het baie gemaklik gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekkerste lekker. Ja die huis is regtig baie oulik en veilig. Ons het baie lekker daar gebly. Sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great stay in Robertson. Such a spacious and comfortable place. It was clean and had all the conveniences we needed. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Eintlik net geslaap, maar alles was baie gerieflik. Fantasties en dit was baie gerieflik. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly! Sal definitief weer hier oorbly en vir mense aanbeveel. Kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het, beddens slaap lekker en die huis is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

More than happy with our stay - thanks. It was a last-minute booking and we only slept one night. The house was clean and had everything we needed. It was a pleasure to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantasties. Wonderlike tyd gehad! Baie goed ingerig met oor genoeg ruimte. Beslis tuis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Sal beslis weer kom. Netheid en gemak is absoluut uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phoébe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

In the heart of winter, it was a good place to call home. It felt like that. Definitely homely, welcoming, cosy and spacious. The location, in the light of convenience, I'd say yes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

A lovely stay in a cozy 2-bedroom in Robertson. Elma was helpful and friendly, and the house was spotless. The beds are super comfy! The place is opposite a busy pub (we were aware of this beforehand) and it can be noisy during the evening. There is a beautiful kitchen and outside braai area that, although we didn't use, can imagine would be wonderful for a comfy weekend braai. Overall, a very comfortable stay and would recommend for anyone looking for an affordable stay in Robertson.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 181

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 265
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTkwZGUzLTM1MjQtNGZmZi1iNjU0LWVlMDAzZjg4MjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 18 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.807098 19.8823219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang