Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Adderley

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir 18 on Adderley
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dina V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V

Lekkerste lekker.

Ja die huis is regtig baie oulik en veilig. Ons het baie lekker daar gebly. Sal beslis weer daar gaan kuier!

Nadia D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Great stay in Robertson.

Such a spacious and comfortable place. It was clean and had all the conveniences we needed. Highly recommended!

Alida M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M

Eintlik net geslaap, maar alles was baie gerieflik.

Fantasties en dit was baie gerieflik. Netjies.

Tracy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B

Baie lekker gebly!

Sal definitief weer hier oorbly en vir mense aanbeveel. Kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het, beddens slaap lekker en die huis is mooi skoon en netjies.

Nathan F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan F

Fantasties.

Wonderlike tyd gehad! Baie goed ingerig met oor genoeg ruimte. Beslis tuis gevoel.

Maryna M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Sal beslis weer kom.

Netheid en gemak is absoluut uitstaande.

Phoébe V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phoébe V

In the heart of winter, it was a good place to call home. It felt like that.

Definitely homely, welcoming, cosy and spacious. The location, in the light of convenience, I'd say yes.

Micaela T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela T

A lovely stay in a cozy 2-bedroom in Robertson.

Elma was helpful and friendly, and the house was spotless. The beds are super comfy! The place is opposite a busy pub (we were aware of this beforehand) and it can be noisy during the evening. There is a beautiful kitchen and outside braai area that, although we didn't use, can imagine would be wonderful for a comfy weekend braai. Overall, a very comfortable stay and would recommend for anyone looking for an affordable stay in Robertson.

Marga B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marga B

. --------------------------------------------------------------------.

Moerse plekkie!

Yolandie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie M

Wynproe sessie.

Alhoewel die huis in 'n besonderse besige straat geleë is, het ons steeds lekker gebly. Die taxi staanplek langs die huis en baie voete in die straat laat jou meer bewus van veiligheid en sorg dat jy vroeg uit die vere is. Die kroeg oorkant die pad was darem nie te besig nie en die braaiplek sorg vir 'n gesellige atmosfeer.

Neville B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville B

Was an awesome stay. Would definitely come again, thank you.

We enjoyed our stay at 18 on Adderley. It was a very comfortable stay and felt like home.

Liezl F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Bargain.

We were a vibrant bunch, so the pub across the street was not a disturbance at all. It was within walking distance of fine dining and the usual takeout and franchised eateries. It was a really quaint, but lovely space, with spacious rooms. Absolutely loved the braai area and backyard. Although we didn't need or use it, the fully fitted laundry room was a nice addition. Check-in and check-out was hassle-free. Would definitely stay there again and recommend. Thank you for another good stay.

Danzil S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danzil S

Gemaklik.

Alles wat jy benodig.

Marga B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marga B

See stars.

See stars.

Marion S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion S

Value for amazing!

Thank you Elma for your beautiful home and your amazing hospitality. The house is situated in the heart of Robertson town. The house is fully equipped for hot summer days and cold winter nights. I enjoyed my stay so much and will definitely be visiting again.

Willie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Alles vanaf die viendelike ontvangs tot die netheid was absoluut puik.

Definitief waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly en sal die plek definitief aanbeveel.

Janine G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Lyk net soos op die foto's.

Elma het ons baie vriendelik verwelkom en alles mooi aan ons verduidelik. Ons het egter net 2 nagte daar geslaap waarvan ons Saterdag die hele dag uit was en Sondagoggend baie vroeg gery het. Lieflike warm water wat die stort heerlik gemaak het. Pragtige linne en handdoeke. Ekstra liggies as die krag afgaan, wat baie gehelp het. Daar is egter nie DStv nie, ons kon net Showmax kry om te werk - hierdie informasie is net vir gaste wat baie televisie kyk. Ek het egter 'n paar voorstelle waarna hulle kan kyk: 1. Bankie in die badkamer om jou goed op neer te sit. 2. Ekstra hakke om klerasie en/of handdoeke op te hang. 3. Spieëltafel in die hoofslaapkamer. 4. Asblik in die hoofslaapkamer. 5. 100% blockout gordyne vir die stoeplig wat die hele nag brand. Verder het ons alles gevind wat ons benodig het vir ons kort besoek.

Elicha T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elicha T

Wonderlik, idillies.

Alles was ongelooflik. Gaan beslis weer kuier.

Yvette B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Lovely, peaceful stay.

The home is really well equipped, clean and comfortable. We had everything we needed in the kitchen and the day beds in the lounge were wonderful. There is a bar across the road but the noise did not bother us at all. The dorp has lovely shops and restaurants and we will definitely be back.

Laurené S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurené S

Baie netjiese huis!

Sal beslis die huis aanbeveel en enige tyd weer teruggaan! Perfekte naweek!

Monique F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Baie oulike plekkie. Skoon en netjies.

Mense is vriendelik. Huisie is pragtig ingerig met alles wat jy nodig het. Lekker privaat en kar is veilig. Sal vir seker weer daar wil bly.

Sugene G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sugene G

Skoon en gerieflik, veilig en gasvry.

Lieflike, snoesige plekkie. Naby aan die winkelsentrums. Goeie, vriendelike diens.

Bonita L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita L

Accommodation is very neat and has all the amenities that you will need to make your stay pleasant.

The road is very noisy and next to the house there are taxis parked which is a pick up point for people. There is a bar opposite the house and most of the cars parks in front of the house.

Georgina D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina D

Lieflike plekkie. Gerieflik. Het lekker gebly.

Elma is baie vriendelik. Moes omdraai vir een van ons vriende se laaier en Elma was so gaaf om ons weer te laat in gaan om dit te gaan kry toe ons eers klaar gaan lunch het. Sal definitief weer gaan.

Elise M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elise M

Sien asseblief onder.

Probleme wat die twee eienaars van die besigheid waar ek gewerk ondervind het is as volg: Slegs een bed was opgemaak - die ander een moes onder 'n kombers slaap. Hulle was daar vir 'n EnduroRace - slegs later is daar vertel van die kroeg oorkant die straat wat baie geraas het en hulle uit die slaap gehou het. Ook later is daar eers genoem dat 'n bussie nie in die parkeerarea kan pas nie - 'n ander plan rakende vervoer moes toe gemaak word. Ek besef dat hierdie jaar moeilik was en is vir gastehuise, maar eerlikheid bly van uiterste belang.

Joadri M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joadri M

Baie nice.

Was baie oulike plekkie, sal definitief aanbeveel.

Patricia J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Gemaklik en netjies. Maklik om te kry.

Baie netjies en vriendelik.

Mandy W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W

We had a quiet, peaceful stay.

Friendly owner, spacious accommodation, child friendly, I got the much needed peace I needed from daily city life. Host thought of almost everything. Just struggled to find a knife suitable to cut watermelon and sweetmelon, but all in all I think a 9.5 out of 10 is in order. Would recommend this house to anybody.

Christiaan Mauritz V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan Mauritz V

Eerste keer en definitief laaste keer.

Pragtige huis. Baie mooi tuin. Daar was speelgoed uitgesit vir ons seun wat hy baie geniet het. Baie sentraal en naby als. Ongelukkig baie lawaaierig van vroegoggend asook saans. Kroeg oorkant die huis.Taxi's parkeer langsaan die huis. 'n Paar keer was ons vasgeparkeer voor hek. Taxi's ignorrer 'NO PARKING'-tekens. Laaste dag trok voor parkeer moes probeer drywer opspoor om te vertrek. Sou verkies het om te geweet het van die taxi's wat stop tussen die Viswinkel en die huis mense op en aflaai.

Martin V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Die huis is baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het vir oornag langs die langpad!

Ons het heerlik gebly in 'n goed toegeruste huis met meer as genoeg veiligheidskenmerke. Ons beveel met vrymoedigheid hierdie huisie aan! Jy kry meer as die sigwaarde.

Melissa K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Great break away from the big city.

We enjoyed our stay. The place is neat and tidy. The location is quite noisy and busy. Only thing missing is an indoor fireplace or heater for the cold nights.

Marlene H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Clean, centrally located.

The accommodation was clean.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dirk K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk K

Goed toegerusde huis, besige en raserige omgewing.

Ons het by 18 on Adderley gebly met ons klein kindertjies. Die huisie is heel gerieflik en netjies, maar dit is langs 'n kafee en minibus-taxi/bus parkeerplek geleë, en dis ook oorkant 'n kroeg. Vrydagaand en Saterdag deur die dag was dit dus baie raserig om ons huis sodat ons kinders gesukkel het om te slaap. Vrydagaand het mense wat by die kroeg was ook baie geraas en met hul motors in die straat op en afgejaag. As ek meer geweet het van die omgewing sou ek tien teen een ander blyplek oorweeg het. Dit is ongelukkig, want die huisie is andersins heel lekker, en die gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Salome V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Baie aangenaam. Uitstekende ligging.

Vriendelike gasvrou. Alles wat nodig was, was beskikbaar in huis. Vuurmaakplek in kombuis uitstekend vir koue aande.

Marlisa M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlisa M

Very relaxing.

My boyfriend and I stayed at 18 on Adderley for our anniversary. It was very neat, modern take on the house that made us feel like it was home away from home. We will definitely be visiting again soon.

Des D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Des D

Eienaar staan uit. Baie vriendelik behulpsaam.

Mooi ou huis, moderne badkamer, braai geriewe, kombuis goed toegerus. Sal weer daar oorbly.

Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 265
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTkwZGUzLTM1MjQtNGZmZi1iNjU0LWVlMDAzZjg4MjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 18 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.807098 19.8823219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang