+14
Gastehuis in Hillsboro

18 on Basil

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Basil Read Street, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

18 on Basil is geleë in Hillsboro, in die noordelike voorstede van Bloemfontein. Dit is in 'n stil area geleë, ideaal vir gaste wat skoolsportbyeenkomste bywoon of sakereisigers wat die stad besoek.

Die huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Trappe lei na die leefarea en kombuis. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sofas en 'n TV met stromingsdienste in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die huis is ook toegerus met sonkrag.

Gaste kan ontspan op die patio met uitsig oor 'n swembad en 'n goed versorgde tuin. Veilige parkering, 'n Weber-braai en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan toegang tot die swembad kry met vooraf reëling met die eienaar. Die eiendom is naby Northridge Mall en die Botaniese Tuine, terwyl skole soos Grey en Oranje Meisieskool ongeveer 5 km weg is.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martin S
Gesin met tieners
5.0
Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Baie lekker gebly. Geriewe perfek vir ons behoeftes en netheid uitstaande. Baie vriendelike eienaars.
Jan 2026
Peter K
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home met vriendelike, hulpvaardige gasheer en vrou. Heerlik, stil, veilig, hoogs aan te beveel.
Okt 2025
Hannes Spies H
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam met alles wat jy nodig het. Die akkommodasie was puik in alle opsigte, goed ingerig, netjies en privaat.
Sep 2025
Jo-anne A
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be staying there again. Cosy apartment with all the amenities you will need for your stay. Clean and very well located....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lloyd T
Gesin met klein kinders
5.0
Such a great place to stay, will definitely be back. Great venue, spacious. Everything you need is there. Hosts are very kind and frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Allinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Basil Read Street, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 18 on Basil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Basil Read Street, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecc3e07172b40c9d0a93f7ee00d6de7346f5312923b1877f16e1c7bdd0f88d52f73d5e131ed2b87177404c66350b553e2941?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 18 Basil Read Street Hillsboro 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.074322093516 26.208476606149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang