Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Basil

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basil Read-straat 18, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

18 on Basil is in Hillsboro in die noordelike voorstede van Bloemfontein. Dit is in 'n stil area en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die huis het ook sonpanele.

Gaste kan op die balkon ontspan met 'n uitsig oor 'n sprankelende swembad en 'n pragtige tuin. Veilige parkeerplek, 'n Weber-braai en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad indien dit vooraf met die eienaar gereël word. Die verblyf is naby Northridge Mall en die Botaniese Tuine.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Basil Read-straat 18, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basil Read-straat 18, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e864091777e5d212eb8d9d27075ca22d02733b6210b6c97a790c6f1929f1851fe64dda262ec38947a54bf3a90d97528e878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 18 Basil Read Street Hillsboro 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.074322093516 26.208476606149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang