Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Douglas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jd K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Pragtig, skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Rustige verblyf, baie mooi akkommodasie en goeie diens. My verblyf by 18 on Douglas was baie rustig in 'n baie mooi en veilige omgewing. Mnr Pienaar was baie professioneel en behulpsaam en maklik bereikbaar. Die akkommodasie is baie mooi, uiters netjies en skoon. Alles was verskaf en die prys is baie redelik vir die fasiliteite wat aangebied word. 'n Baie groot dankie aan 18 on Douglas se eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lekker verby. Goeie diens, awesome mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Onismas M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

We enjoyed. Very pleasant, warm and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Akesh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

My family and I enjoyed the weekend. My family and I enjoyed the weekend, but please can there be less load shedding. Even though I know that's out of your control.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dion
18 on Douglas
Hi Akesh The inverter, and battery system are on order. Regards Dion

Noel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Quiet, comfortable and tranquil. It would be nice to have outdoor seating close to the unit. There is a braai area with seating up a slope and some stairs. But for old folks not so good to carry food and drinks to the braai. A minor issue as Dion, the host, was very friendly and always available to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Pragtige woonstel. Ruim en netjies! Alles wat jy mag nodig kry is daar. Ons sal beslis weer daar kom bly. Dion is 'n aangename en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Neat, clean and tidy homely holiday. Easily accessible to the town beach restaurants. Home away from home. Cosy and well-kept establishment. Definitely will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Amazing, would recommend it to all. Host was amazing and assisted with all requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Wegbreekvakansie. 18 on Douglas is skoon, netjies, en waarde vir geld. Dankie vir 'n pragtige plek, Dion.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Douglas Pad, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmN2VlMWRjLWJkYTgtNDllNC04YTZlLTI2ZmQyMWIxMjJmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 18 Douglas Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.383355865622 30.688705042922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang