Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Kloof Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Daniel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful spacious room and comfortable bed. Stunning views. Delicious breakfast. Beautiful accommodation in this stunning guesthouse. Hosts amazing. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary Malcom C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Incredible. Absolutely brilliant stay, best service ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Thank you for your great compliment and review - so appreciated. Such a bonus knowing guests have enjoyed their stay!

Abrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker gekuier. Baie aangenaam en vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Thank you for this wonderful rating - we're delighted you enjoyed your stay with us! Wishing you a magical Christmas and an adventurous New Year!

Riekie T
1 nag
5.0
Mei 2023

Wat 'n lieflike uitsig! Vriendelike eienaars ─ baie hulpvaardig! Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Baie dankie Riekie, for this magical review. We so loved meeting you and are double delighted to know you enjoyed your stay. Looking forward to having you back sooner rather than later.

Kotie V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Stunning. Absoluut waarde vir geld. Stunning eenheid, stunning views en stunning gasvrou. Ruim, skoon en keurig ingerig met alles en meer wat mens nodig het. Groot bonus: krag, ligte en WiFi beskikbaar met beurtkrag. Ontbyt was heerlik. Kan die gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Ag Kotie, wat 'n absolute plesier om jou te ontmoet en dankie vir hierdie magiese resensie. Hoop jy kan ons weer besoek vir 'n langer verblyf.

Megan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Awesome. Baie wonderlike plek! Ons was sommer vriendelik ontvang met aankoms alles was fantastic. Breakfast is divine! Baie dankie Cindy, Charlie and Andiswa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Megan, dankie vir hierdie magiese resensie. So 'n plesier om jou te ontmoet en verheug dat jy jou verblyf in Gordonsbaai geniet het. Hoop ons sien weer in die nie te verre toekoms.

Deon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absoluut die beste, uitsonderlike ligging en uitsigte oor die see en berge. Uitstekende gashere. Ek kan hulle met sekerheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Wow Deon en Amanda, dankie vir hierdie magiese resensie. So 'n vreugde om te weet jy het jou tydjie weg geniet. Sien uit om julle albei in die toekoms te sien.

Mario T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

5 star rating. A must overnight or holiday stay. Very clean, and owners very friendly. Great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Thank you Mario for this wonderful review. We enjoyed having you stay. Looking forward to many more visits from you.

Vonita G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Had a pleasant stay with Cindy. This guest house is also equipped for self-catering, most beautiful view over the bay, had a lovely breakfast, Cindy is very pleasant host, our car stayed in the street, a very safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Thank you for this wonderful review. Our main objective is to ensure guests relax and enjoy their stay, home away from home. Delighted you loved the views and felt safe in our little paradise.

Mario T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Puik. Waarde vir geld. Die plek is uitstekend. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucinda
18 on Kloof Guest House
Hallo daar Mario, Dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie briljante resensie aan ons toe te ken - dit word so waardeer. Dit beteken regtig vir ons te veel dat gaste hul verblyf geniet en hopelik sal jy vir 'n langer tyd terugkeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAxNYqpqnEHZQ1C2o63z82HhS2JNriJ8h8pSB9G2RuBBWln6kiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 18 Kloof Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.164694463912 18.864008188248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang