Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Kloof Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

18 on Kloof Guest House is 'n gastehuis wat deur die familie bestuur word wat jou 'n onvergeetlike verblyf beloof met al die geriewe van 'n huis weg van die huis. Dit is op die skilderagtige Clarence-rylaan in Gordonsbaai geleë en kyk uit oor die asemrowende pragtige Valsbaai.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers en privaat balkonne vanwaar gaste die manjifieke uitsigte oor die see en berg kan geniet. Die slaapkamers is smaakvol versier en toegerus met 'n TV, DVD-speler, yskassie, elektroniese kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaiers, toiletware, katoenperkallinne en lugversorging. 'n Selfsorg-eenheid wat tot 3 gaste kan akkommodeer, is ook beskikbaar.

Trappe en 'n kort stap sal jou na die bekende Bikini Beach met sy Blouvlagstatus, restaurante, die hawe en die hoofstrand neem. 18 on Kloof Gastehuis is ideaal geleë vir besoeke aan die vele omliggende wynlandgoedere in Helderberg, Stellenbosch, Paarl en Franschhoek, en vir walviskyk gedurende die maande van Julie tot November. Dit is 60 kilometer vanaf Kaapstad se sakekern, V&A Waterfront asook Tafelberg en net 30 kilometer vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir 18 on Kloof Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 on Kloof Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAxNYqpqnEHZQ1C2o63z82HhS2JNriJ8h8pSB9G2RuBBWln6kiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 18 Kloof Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.164694463912 18.864008188248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang