Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 On Thesen

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Stefan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker. Vriendelik en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kara M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Incredible. We arrived at the motor gate and our first smiles were from the personal welcome sign with my name on it. As we parked, we were greeted by the very friendly owner, Marius, who personally showed us around and made us feel so comfortable. Then we started noticing all the beautiful small things like beautifully styled towels with chocolates on all the beds, Oreo cookies on the coffee/tea station, and even freshly cut flowers from their garden. This beautiful home is modern and comfortable and we couldn't have asked for a better host. Marius even sent us the specials at the local restaurants without us asking. If you ask nicely, you might even be able to pay Marius for a sunset cruise on his immaculate boat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
18 On Thesen
Thank you so much for the lovely review. You are wonderful guests and I hope to see you again soon. Kind regards. Marius.

Steven U
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Rus en vrede. Ons het 'n plekkie gesoek om te rus en 18 On Thesen het gemaak dat ons kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renèl O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Gerieflik en gemaklik vir een of meer nagte! Vinnige en vriendelike diens het gemaak dat ons op kort kennisgewing en op ongemaklike ure tuis kon voel en gerieflik kon uitrus na 'n vermoeiende reis. Die groot bad is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rick E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Marius was the perfect host. He made us so much at home - even though we were there for just one night - that we want to come back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Was baie nice gewees, sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan vakansie hou. Was baie nice om daar kon oorgeslaap het. Die eienaar van die plek was baie behulpsaam en baie vriendelik. Wel gedaan aan jou mooi plekkie sal, enige iemand aan beveel om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Net vir oorslaap. Die verwelkoming het ons sommer lekker warm en tuis laat voel. Plek is baie netjies, kort net 'n strykyster. Dit was oujaar en wou graag ietsie oor die kole gooi en 'n ander paartjie wat ook met vakansie is in Knysna oorgenooi het vir 'n braai. Ons het egter gevra en daar was nie regtig 'n antwoord gegee en is later per Whatsapp-boodskap verwittig dat ons nie mag nie. Om die waarheid te sê het dit 'n demper op ons vakansie geplaas en ook ons tydjie daar. So ons het net daar geslaap en met uitklok by 'n ander plek ingetrek waar plek oop was. 18 On Thesen is baie mooi en lyk na 'n lekker plekkie, maar as ek nie kan braai met vriende dan is 'n plek nie vir my die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marius
18 On Thesen
Baie dankie vir die oorsig van julle verblyf van 2 aande by ons. Ek stem egter nie saam dat dit slegs geskik is vir oornag verblyf nie siende dat ons braai geriewe beskikbaar het. Die versoek van julle om van julle vriende oor te nooi om hier te kom braai, wat nie by ons in geboek was nie, het ek afgekeur omdat ek ons ander gaste ook in ag moet neem. Dit was ook die tydperk oor oujaars aand en soos per die huis reels word partytjies nie toegelaat waar persone wat nie ons gaste is, oor genooi word nie. Ek het dit ook so verduidelik met die WhatsApp boodskap wat ek gestuur het. Vriendelike groete. Marius.

Anne H
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

A very pleasant stay in beautiful area. Accommodation was neat, clean, and central, with Marius being a most helpful and hospitable host. Well recommended, excellent value-for-money stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

'n Definitiewe aanbeveling. Pragtige verblyf. Gunstig geleë met 'n natuurlike rustigheid. Vriendelike en behulpsame gasheer, Marius. Dankie vir 'n lekker kuier in Knysna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2019

Baie vriendelik en die eienaars respekteer jou privaatheid. Ek het baie vriendelike en behulpsame diens ontvang van die eienaar. Om in die oggend op te staan met 'n Knysna Loerie se roep. Wat kan mens meer vra. Baie dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Sien julle volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2697e2efefec474ca7e376d19a7f1c631c1b40766b4c56449bba09873e093a98bc82201b37728f25b6909130034aaab68f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 18 Thesen Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.05764 23.08236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang