Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 On Thesen

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

18 On Thesen is geleë in Hunters Home, 'n pragtige en stil woonbuurt van Knysna, met 'n plattelandse gevoel vanweë die welige natuur en groot verskeidenheid voëllewe in die omgewing. Dis binne maklike bereik van Leisure Isle, The Heads, Pezula Private Estate en slegs 300 m vanaf Knysna Gholfbaan.

Die instansie bied 2 gaste-suites op die boonste verdieping van die huis. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale, ingeboude kaste, 'n lessenaar, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffieskinkbord. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Die nodige braaigeriewe word voorsien en 'n privaat braai-area is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Hunters Home is ideaal om die area op 'n fiets te verken, te stap en om te draf met 'n opeluggimnasium naby om te oefen. Daar is 'n paar restaurante naby sowel as piekniekareas. Die Knysna Life Privaat Hospitaal en ander gesondheidsorgsentrums is ongeveer 2 km weg.

Bollard Bay Beach by Leisure Isle is ideaal vir swem, roei en ontspan in die son met kalm waters vir klein kinders. Leisure Isle Boat Club is perfek vir die lansering van bote. Bootvaarte op die strandmeer word aangebied. Coney Glen Beach by The Heads is perfek om van die rotse af te hengel en bied ook 'n pragtige piekniekarea om te braai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 18 On Thesen
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 On Thesen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2697e2efefec474ca7e376d19a7f1c631c1b40766b4c56449bba09873e093a98bc82201b37728f25b6909130034aaab68f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 18 Thesen Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.05764 23.08236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang