Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 op Tides End

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir 18 op Tides End
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ellouise E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellouise E

Lekker gekuier en heerlik gerus!

Baie oulike eenheid, goed geleë en baie veilig. Gerieflik uitgelê met alles wat jy nodig het, tot 'n ysmasjien! Pragtige uitsig!

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jayshree N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayshree N

Beautiful view.

Very friendly host. I was given all the information I needed for my stay in advance. All images supplied on the website are exactly what you get. It's a peaceful environment with no noise around. The house offers a beautiful view and everything you need is supplied. Extra points for putting a lot of thought into supplying your guests with all the necessities and more. It's a gorgeous, extremely neat and modern home, I definitely can't wait to be back for a longer stay.

Petro V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V

Gerieflike eenheid.

Die eenheid is gerieflik ingerig en in 'n veilige omgewing. Ons het die gerieflike self-inklok en -uitklok diens waardeer. Baie goeie kommunikasie vanaf die eienaar.

Lindie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie B

Pragtige uitsig, goed ingerig en geleë.

Pragtige plek, baie goed ingerig en mooi uitsig. Ek was wel verras toe ek sien dit is 'n drieverdiepingplek. Ek dink dit is belangrik om dit te noem vir gaste wat graag die plek wil bespreek. 'n Hele paar goed was nie in orde toe ons by die plek aangekom het nie, maar Cindy het uit haar pad uit gegaan om dinge uit te sorteer vir ons.

Marita T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T

Pragtige uitsig en 'n baie netjiese eenheid.

Die eenheid is modern en baie goed toegerus. Die uitsig is asemrowend, en die eenheid is binne 'n veilige kompleks. Ons gesin het die staproete langs die meer baie geniet, en mens kan gemaklik tot by die Waterfront en terug stap. Baie goed geleë en maklik om by strande en uitkykpunte uit te kom. Alhoewel ons die eenheid baie geniet het, was dit effe van 'n uitdaging met die 3-verdieping se trappe, met die dat die kinders se kamers op die grondvloer was, en die hoofslaapkamer op die boonste vloer.

Tyron I - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron I

Convenient.

So nice and cosy. Small but perfect for small family. Lock up and go. Beautiful walk to town via the lagoon.

Luane B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luane B

Baie lekker vakansiewoonstel. Goed toegerus.

Het die woonstel baie geniet. Het alles wat mens nodig het en ekstra! Baie mooi uitsig vanaf hoofslaapkamer. Die opsigter was baie behulpsaam en het goeie diens gelewer. Sal dit definitief aanbeveel.

Retha A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha A

Ons het ‘n heerlike tyd in Knysna geniet.

Die huis is baie goed toegerus, baie mooi gemeubileerd met ‘n uitstekende uitsig.

Harold V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harold V

Awesome.

Goeie ligging. Naby water.

William B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William B

Baie lekker plek.

Het alles daar, benodig niks en naby winkels.

Sonet F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet F

Very suited for a family or group of friends, wish we could stay longer.

Very neat, love the decor. Very suited for a family or group of friends, wish we could stay longer.

Sandro L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandro L

It was awesome.

We had a great time. Would recommend it to anyone else that would be interested in staying in Knysna.

Lee-ann O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann O

Our family holiday.

Lovely view. Close to shops, Waterfront, felt safe, comfortable beds, kitchen very well equipped. Only issues, bath in en-suite blocked, kayaks not easy to use, would be nice if there were 4 adult bicycles.

Stefanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie V

Very neat and tidy, beautifully decorated, lovely view from the patio overlooking the Knysna Heads and lagoon.

The apartment was well equipped. Very relaxing, enjoyed the patio area with the beautiful view. Very friendly welcome from the host, Peter.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXXowvJ7Ph9UsAyh0eFkvrNMwPAjKbjAGNrPObt4dAit1sFFnkp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 18 Tides End Sunvalley Road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039505094309 23.063297798398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang