Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 op Tides End

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ellouise E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Lekker gekuier en heerlik gerus! Baie oulike eenheid, goed geleë en baie veilig. Gerieflik uitgelê met alles wat jy nodig het, tot 'n ysmasjien! Pragtige uitsig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2023

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jayshree N
1 nag
5.0
Jan 2022

Beautiful view. Very friendly host. I was given all the information I needed for my stay in advance. All images supplied on the website are exactly what you get. It's a peaceful environment with no noise around. The house offers a beautiful view and everything you need is supplied. Extra points for putting a lot of thought into supplying your guests with all the necessities and more. It's a gorgeous, extremely neat and modern home, I definitely can't wait to be back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Gerieflike eenheid. Die eenheid is gerieflik ingerig en in 'n veilige omgewing. Ons het die gerieflike self-inklok en -uitklok diens waardeer. Baie goeie kommunikasie vanaf die eienaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2022

Pragtige uitsig, goed ingerig en geleë. Pragtige plek, baie goed ingerig en mooi uitsig. Ek was wel verras toe ek sien dit is 'n drieverdiepingplek. Ek dink dit is belangrik om dit te noem vir gaste wat graag die plek wil bespreek. 'n Hele paar goed was nie in orde toe ons by die plek aangekom het nie, maar Cindy het uit haar pad uit gegaan om dinge uit te sorteer vir ons.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Pragtige uitsig en 'n baie netjiese eenheid. Die eenheid is modern en baie goed toegerus. Die uitsig is asemrowend, en die eenheid is binne 'n veilige kompleks. Ons gesin het die staproete langs die meer baie geniet, en mens kan gemaklik tot by die Waterfront en terug stap. Baie goed geleë en maklik om by strande en uitkykpunte uit te kom. Alhoewel ons die eenheid baie geniet het, was dit effe van 'n uitdaging met die 3-verdieping se trappe, met die dat die kinders se kamers op die grondvloer was, en die hoofslaapkamer op die boonste vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyron I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Convenient. So nice and cosy. Small but perfect for small family. Lock up and go. Beautiful walk to town via the lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luane B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2020

Baie lekker vakansiewoonstel. Goed toegerus. Het die woonstel baie geniet. Het alles wat mens nodig het en ekstra! Baie mooi uitsig vanaf hoofslaapkamer. Die opsigter was baie behulpsaam en het goeie diens gelewer. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Retha A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2020

Ons het ‘n heerlike tyd in Knysna geniet. Die huis is baie goed toegerus, baie mooi gemeubileerd met ‘n uitstekende uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harold V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Awesome. Goeie ligging. Naby water.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXXowvJ7Ph9UsAyh0eFkvrNMwPAjKbjAGNrPObt4dAit1sFFnkp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 18 Tides End Sunvalley Road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039505094309 23.063297798398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang