Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 op Tides End

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

18 op Tides End is op die pragtige Knysna-strandmeer in 'n sekuriteitskompleks geleë. Die woonstel bied uitsigte oor Thesen-eiland, Knysna-strandmeer en Knysna-koppe. Die eenhede het 3 vlakke.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers op die grondvloer met 'n badkamer en is slegs toegerus met 'n stort. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping met 'n en suite-badkamer wat net 'n bad het.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid is dalk nie geskik vir gaste wat sukkel met trappe nie.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel het 3 balkonne waarvan een 'n buite-eetstel met braaigeriewe het.

Die kompleks het privaat toegang tot die strandmeer met 'n wandelpad na die Waterfront en Thesen-eiland.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir 18 op Tides End
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 op Tides End het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXXowvJ7Ph9UsAyh0eFkvrNMwPAjKbjAGNrPObt4dAit1sFFnkp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 18 Tides End Sunvalley Road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039505094309 23.063297798398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang