Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Parsonage Street - De Kothuize

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Kelly T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastic. Linda and her team are amazing. We are booked for next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lu R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Dit was ideaal. Naby aan alles en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

'n Wonderlike en unieke ondervinding vol geskiedenis! Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon huisie wat goed geleë is en ons het heerlik gebly. Dit is ruim en die kinders het dit baie geniet. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n lieflike restaurant oorkant die straat. Die sekuriteit is tops! Ons sal beslis weer daar bly en 'n dag of twee in die dorp spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik, bekostigbaar, goed toegerus en veilig. S. Al het ons net een aand oorgebly, was dit 'n heerlike ondervinding om in 'n museum te bly. Alles was netjies en gerieflik. Die parkering van ons voertuig was ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beautiful, self contained flat with absolutely everything you may need. Comfortable bed and clean unit. Lovely 2 bedroom unit. Extremely clean, comfortable and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pragtige skoon en netjiese plekkie. Dis regtig waarde vir geld in die pragtige dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Talma R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Pragtige karaktervolle huisie. L.w. Huisie is baie koud in die winter. Gee aandag asb. aan hoofslaapkamer se pap matras. Lugversorging se hitte verstelling werk nie. Huisie is baie koud in die winter. Daars geen kaggel of enige verhitting nie. Geen selfoon ontvangs of WiFi nie. Verder 100%. Sal weer kom, maar net in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Collin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

It was fairly okay. Centrally situated. The stay was fairly okay. One of the negatives was that we were without hot water for the duration of our stay. Apart from this, it is a nice and comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Goed toegeruste plekkie. Baie lekker gebly. Dis baie goed toegerus,skoon en lekker ruim. Ons het ook heerlik geslaap en uitgerus. Stap-afstand na vele eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

As gevolg van reisprobleme arriveer ons baie laat, maar word vriendelik geakkommodeer. Besonder beïndruk met die gebou, meubels en netheid. Op so 'n koue nag sou elektriese kombers kon help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504a1d06392880cdfa0d463a724c8681cc9ee2edeaf4d16e937ae6b2745aa3146af5795edf7c3ab56fadbf517f8ab4ed95d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 18 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251378 24.537369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang