Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Parsonage Street - De Kothuize

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 18 Parsonage Street - De Kothuize
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kelly T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly T

Fantastic.

Linda and her team are amazing. We are booked for next year.

Mari-lu R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lu R

Uitstekend.

Dit was ideaal. Naby aan alles en baie gerieflik.

Lize L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L

'n Wonderlike en unieke ondervinding vol geskiedenis!

Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon huisie wat goed geleë is en ons het heerlik gebly. Dit is ruim en die kinders het dit baie geniet. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n lieflike restaurant oorkant die straat. Die sekuriteit is tops! Ons sal beslis weer daar bly en 'n dag of twee in die dorp spandeer.

Ferdie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie L

Gerieflik, bekostigbaar, goed toegerus en veilig. S.

Al het ons net een aand oorgebly, was dit 'n heerlike ondervinding om in 'n museum te bly. Alles was netjies en gerieflik. Die parkering van ons voertuig was ook veilig.

Angela F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela F

Beautiful, self contained flat with absolutely everything you may need. Comfortable bed and clean unit.

Lovely 2 bedroom unit. Extremely clean, comfortable and cosy.

Colin H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Pragtige skoon en netjiese plekkie.

Dis regtig waarde vir geld in die pragtige dorp.

Talma R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talma R

Pragtige karaktervolle huisie. L.w. Huisie is baie koud in die winter.

Gee aandag asb. aan hoofslaapkamer se pap matras. Lugversorging se hitte verstelling werk nie. Huisie is baie koud in die winter. Daars geen kaggel of enige verhitting nie. Geen selfoon ontvangs of WiFi nie. Verder 100%. Sal weer kom, maar net in die somer.

Collin G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin G

It was fairly okay. Centrally situated.

The stay was fairly okay. One of the negatives was that we were without hot water for the duration of our stay. Apart from this, it is a nice and comfortable place.

Elma N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N

Goed toegeruste plekkie.

Baie lekker gebly. Dis baie goed toegerus,skoon en lekker ruim. Ons het ook heerlik geslaap en uitgerus. Stap-afstand na vele eetplekke.

Pieter M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

As gevolg van reisprobleme arriveer ons baie laat, maar word vriendelik geakkommodeer.

Besonder beïndruk met die gebou, meubels en netheid. Op so 'n koue nag sou elektriese kombers kon help.

Louis V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Baie Lekker gekuier. Skoon ruim en netjies.

Waarde vir geld. Het oorslaap en private braai geniet. Veilige parkering.

Dawid Rudolf J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid Rudolf J

Heel gemaklik en baie goed ingerig.

Heel goed ingerig en slaap lekker.

Ammerenthia D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammerenthia D

Baie netjies en skoon, ruim spasie.

Baie dankie, ons het die oorslaap geniet. Diens was baie goed.

Alé S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alé S

Ons kon nie vir beter vra nie. Dankie!

Pragtige en gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Dis jammer ons het net oorgeslaap en kon nie langer bly nie. Die diens was wonderlik. Die huis is ook troeteldiervriendelik (fantasties!), maar die bank in die leefvertrek het ongelukkig 'n sterk hondereuk gehad (wat minder fantasties is). Nietemin, ons was baie tevrede en sal beslis weer hier oorslaap.

Susan E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Baie vriendelik ontvang en verblyf was uitstekend.

Ons het gebruik gemaak van LekkeSlaap vir verblyf in Graaff-Reinet en het De Kothuize se akkommodasie gebruik, Parsonage Straat 18. Wat 'n verassing! Die ligging is uitstekend, die kothuis en alles wat jy nodig het, kombuis is goed toegerus slaapkamers is pragtig gemeubileer en beddens gemaklik. Ons sal beslis weer hier wil oornag.

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504a1d06392880cdfa0d463a724c8681cc9ee2edeaf4d16e937ae6b2745aa3146af5795edf7c3ab56fadbf517f8ab4ed95d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 18 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251378 24.537369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang