Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Parsonage Street - De Kothuize

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike kothuis is 'n nasionale monument vol karakter en is ideaal geleë in die historiese gedeelte van Graaff-Reinet. 18 Parsonage Street is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die kothuis is gemeubeleer met verskeie oudhede en versier met antieke afdrukke. Hier is slaapplek vir 4 persone en die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n ruim sitkamer met 'n aparte eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelstapelbeddens. Die volledige badkamer is toegerus met 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond. Daar is ook 'n klein geplaveide tuinarea met buitemeubels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Kelly T
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Linda and her team are amazing. We are booked for next year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Mari-lu R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was ideaal. Naby aan alles en baie gerieflik.
Mrt 2024
Lize L
Gesin met klein kinders
5.0
'n Wonderlike en unieke ondervinding vol geskiedenis! Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon huisie wat goed geleë is en ons het heerlik gebly. Dit is ...
Sien meer
Des 2023
Ferdie L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, bekostigbaar, goed toegerus en veilig. S. Al het ons net een aand oorgebly, was dit 'n heerlike ondervinding om in 'n museum te bly. Alles ...
Sien meer
Nov 2023
Angela F
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, self contained flat with absolutely everything you may need. Comfortable bed and clean unit. Lovely 2 bedroom unit. Extremel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 18 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504a1d06392880cdfa0d463a724c8681cc9ee2edeaf4d16e937ae6b2745aa3146af5795edf7c3ab56fadbf517f8ab4ed95d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 18 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251378 24.537369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang