Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Settler Sands

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

18 Settler Sands is 'n selfsorgwoonstel in Port Alfred, 90 m vanaf Port Alfred West Beach. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping, 'n badkamer en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en word deur die gaste in die 2 slaapkamers gedeel. Daar is ook 'n aparte gaste-toilet op die onderste verdieping. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas, 'n TV, 2 gemaklike rusbanke en 'n ontbyttafel. Die kamer bied toegang tot die privaat binnehof met braaigeriewe.

Daar is veilige onderdag-parkeerplek. Die kompleks het speelgronde vir kinders. Die woonstel is naby 'n gesinsrestaurant en 'n kroeg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christiancia N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was great. Everything was neat and tidy. Exactly like they said it was.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lisa S
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker gebly.
Jun 2024
Danie O
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig oor die see asook naby. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was baie netjies en het alles wat jy nodig het. Dit is ook baie naby die se...
Sien meer
Mrt 2024
Rene V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, convenient. I enjoyed every minute of my stay. It was so good. I booked for December at another unit. Unfortunately this unit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Susan D
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Lovely and relaxing. Safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • West Beach-rylaan 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink 18 Settler Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a1fec4d001b2237dd07ad7dfd7a2165eaf12891de5d3b2bbcbdff3a599962fbdc357bab05b9d7bed560b420130839093f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 7 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.603338081881 26.898357397987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang