Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Storm Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bella B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Awesome. It was an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Absolutely stunning. Location is beautiful. Very calming and clean. Lovely place to stay at. Highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing. Stay and area was exceptional. We enjoyed it thoroughly. Very clean and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan & Jacqueline P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellence & perfection. A dream break-away. One can only begin with the word 'excellence'. It is with great pleasure that we could book and actually extend our stay with another day that was open. All is immaculate and the attention to detail, decor, and the appliances that were a blessing in terms of washing machine, tumble dryer, and dishwasher. We could walk to shops nearby, enjoy local restaurants, etc. The host is a heart-warming and has his hand upon 18 Storm Sea. We will be back for another stay still this year sometime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker en gemaklik. Geen klagtes, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die stilte en rustigheid is van die beste. Ons het heerlik gebly. Die ligging is onverbeterlik. Ons kon stap na al die besienswaardighede en die restaurante. Die uitsig vanaf die leefvertrek is onverbeterlik. Die eenheid is baie luuks en ons sal in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Immaculate apartment with a beautiful view. An immaculate and very well-equipped apartment. I recommend it to anyone with high expectations. I had a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Vervrissend. Pragtige plek, baie sentraal, mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gekuier, sal weer gaan. Heerlik, naby alles. Die huisie was toegerus met alles wat jy nodig het en as jy die groot vensters opmaak, voel dit of die see in jou huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastiese see-uitsig met 'n heerlike binnebraai wanneer die wind opsteek. Heerlike verblyf op die see. Rustig en ontspannend en naby die getypoel. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 099
R2 099 R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 099
R2 099 R1 399
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 93, Stormsee 18, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a10265bc099ad983ae7b9074b1d5f9f88e9667829a8bf85891686658e89bee9febf1740f10b73f3bbc5bd8b0787d0f58f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 099 nouVanaf R1 399 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 93 Main Road 18 Stormsee 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.826190703081 20.015055027648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang