Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 The Islands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lubabalo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was a great stay. The place was beautiful, equally the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Many thanks for your review, Lubabalo. It was lovely having you stay and we enjoyed meeting your wife and lovely children.

Corli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ongelooflike uitsig! Baie sentraal geleë! Brenda is so vriendelik en behulpsaam! Sal beslis weer daar gaan bly! Ons het memories gemaak wat vir lank nog ons sal by bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Liewe Corli, Heerlik om jou, Peter en die res van die familie te ontmoet, en baie bly om te hoor jy het lekker gekuier. Sal heerlik wees om julle weer te besoek. Baie dankie.

Justin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantastic view, relaxed atmosphere, great support. The place looked amazing and we felt immediately comfortable. The view is hard to beat, looking straight out over the ocean. The most complicated thing was the gas braai, which Brenda and her husband were incredibly supportive of in getting started. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Many thanks for taking the time to send a review for #18, Justin. So pleased to hear you were happy with the accommodation and the view. Was great having the 3 of you staying. You were the perfect guests. Warm regards. Brenda.

Johan M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jul 2023

Asemrowende uitsig met baie trappe. Die uitsig is fantasties. Die woonstel is baie ruim en het omtrent alles wat jy kan nodig hê. Die wasmasjien was 'n bonus om die klere skoon te kry voor ons terug is huistoe. Maar daar was regtig baie steil trappe om te klim. As jy enige probleem het met trappe klim, wees gewaarsku. Die gasbraai op die stoep was lekker want jy kan braai en die uitsig geniet. Die braai het net bietjie gesukkel want die see het al sy tol op hom geëis. Die eenheid was meestal skoon, maar die badkamers het meer aandag nodig. Die teëls en stortdeure was nie baie skoon nie en die vorige gaste se seepoorblyfsels was nog daar. Maar ons het lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Brenda
18 The Islands
Beste Johan Baie dankie vir jou opsomming. Dit is vir ons baie belangrik in ons pogings om standaarde te handhaaf, en vir hierdie rede het ons n betroubare maatskappy aangestel om the woonstel te diens en skoon te hou. Die feit dat die stort nie behoorlik skoongemaak was nie, is onder die aandag van die skoonmaak maatskappy gebring en is nou reggestel. Met betrekking tot die kommentaar oor die waarde van geld vir die huur, word die woonstel geadverteer bestaande uit drie slaapkamers wat ses mense akkommodeer. In jou geval was die bespreking vir net twee gaste. In die geval waar daar net twee gaste is, is die koste wel per persoon meer. Om n fantasies uitsig te kry, is dit ongelukkig dikwels nodig om baaie stappe te bou. Ons dank jy vir jou verblyf met ons, en hopelik sal die weer n bietjie beter wees wanneer jy weer na die kus reis. Beste wense. Brenda

Christelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Definitief elke sent werd. Baie netjies, alles en meer wat 'n mens nodig het. Sal die verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Baie dankie vir die pragtige resensie, Christelle. Bly jy het jou verblyf geniet. Brenda.

Marlie Terblanche G
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Opregte gasvryheid met die mooiste uitsig. Een van my lekkerste seevakansies ooit, die woonstel was pragtig, ruim en skoon. Die eienaar het my tot bederf met 'n bottle sjampanje vir my verjaarsdag. Liefste mense ek sal definitief weer hier kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saida P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Most beautiful place with breathtaking views of ocean. We enjoyed our stay as it was so close to the ocean and to the beach. Kitchen was very well equipped and a very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Thank you so very much Saida. Am so pleased you enjoyed your stay !! Kind regards. Brenda.

Leonie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Uitstekende akkommodasie. Die woonstel is naby aan die strand en baie netjies. Die eienaar, Brenda is baie helpvol en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Baie dankie vir die resensie Leonie. Dit was lekker om jou te besoek, en so bly jy was gelukkig met alles...... Mooi bly, Brenda.

Dennis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Beautiful apartment! Beautiful flat, very friendly owner, quick responses, super equipment with everything that you might need, nice view on the ocean. Late checkout has been offered although we haven't even asked for it. There is nothing we could complain about! We could have stayed there forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
I am so happy you enjoyed your stay and were happy with everything Dennis and Svea. Thanks for the kind words and hope you enjoyed the rest of your time in South Africa!

Rachel S
Lang verblyf
5.0
Jan 2021

Onvergeetlike vakansie! Pragtige, ruim plek met alles wat mens nodig het. Baie netjies en pragtige uitsig! Brenda se gasvryheid was ongelooflik goed. Beveel 18 The Island beslis aan! Vir seker een van die beste plekke waar ons gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Heerlik om te hoor jy was gelukkig met alles Rachel. Baie dankie vir die pragtige resensie! Julle was die perfekte gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0ab74ff9f1c1f7094fe8f5a0252f6ae22e05f12e1be61d6511b09b13410888f11c605690e786cd83ba3809d385bc9d3371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 61 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.51666265454 31.229770262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang