Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180 Degrees Ocean Experience

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michael B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ontspannend. Mooi. Ons het verskriklik lekker gebly, dis 'n baie oulike huisie met alles wat jy nodig het, die view is verskriklik mooi en mens kan net lekker ontspan. Die huisie is baie skoon en netjies. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Dit was 'n langnaweek wat 'n vakansie was. Heerlike gerus! Dankie Rona!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Best stay ever, enjoyed every moment. Best stay ever, enjoyed every moment! Will see me again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianca R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Ons het ons lywe bederf. Dit was 'n baie lekker bly met 'n ongelooflike uitsig van vroeg die oggend tot laat in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Huis en ligging was presies soos beskryf op die webtuiste. Beste see vakansie ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwin O
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Magnificent. Relaxing and very, very nice. The view is fantastic. Rona is a very good host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Excellent. Very good. Location excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisca T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dit was awesome. Dit is 'n bitter mooi huis, en gerieflik. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeletta W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Onvergeetlik, asemrowend, belewenis waardig. Ongelooflike 50ste verjaarsdag saam met my gesin en naaste vriende. Wonderlike huis en asemrowende uitsig en weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catri L
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ontspannend! Ongelooflike lekker plekkie! Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 211, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58da589a443796967772744649cdf5741624144bd455bc47612be4bd0a58ee9f21729804819a2589c3da89dc007decef293c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 93 5 1 5 211 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.6097201 19.3906264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang