Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1808 Oceans Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 7, Oceans Apartment 1808, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1808 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Dit spog met skouspelagtige see-uitsigte en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon met sitplek lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, die gebou se kroeg, restaurant en swembad met dagstoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 199

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 7, Oceans Apartment 1808, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1808 Oceans Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 615
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 615
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 7, Oceans Apartment 1808, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7b4ec1712d3a0af20ec21692fb24ca4e86070c61f786f93d98c8e71e303970545071d210ca94396ee99485ff5e944f35341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Lagoon Drive Oceans Apartment 1808 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.724970402386 31.085981116568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang