Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

186Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 84 resensies vir 186Ridge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Voel soos tuiste.

Ons het dit baie geniet, stil, skoon, gemaklik, die jacuzzi was 'n bonus vir die moegheid. Vriendelike ontvangs, baie kommunikasie. Daar was alles wat mens sou benodig as mens by jou eie woonplek sou wees.

Zaskia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia M

Goeie waarde vir geld.

Ek het 'n noodgeval gehad en vinnige diens ontvang. Die plekkie was baie mooi, rustig en privaat. Die dekor idees is oulik.

Dihan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dihan P

Rustige atmosfeer.

Baie veilige en skoon verblyf. Eienaars was baie beskaafd en behulpsaam. Geen geraas van die stad nie. Het baie gehou van die eende wat daar was.

Heinrich V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Rustig, stil, veilig en privaat.

Absoluut waarde vir geld. Baie ruim en netjies. Vriendelike ontvangs. Sal dit beslis verwys na ander besoekers. Jacuzzi was 'n bonus!

Riaan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan D

Disappointed because we specifically booked here because of the facilities.

Disappointed because we couldn't make use of the facilities due to no power and the generator can't run them. They could've at least informed us because our anniversary weekend didn't turn out well at all, and we might have looked for other accommodation instead. We struggled with WiFi to watch movies on the TV, had difficulty getting the TV to switch on, had to ask for extra toilet paper and for the generator to be started. There was lots of noise from upstairs until 03:30 in the mornings, many mosquitoes (doom tabs available to plug into adapter in wall socket) but no electricity so we had to buy doom for a peaceful sleep, and water streamed in underneath the wooden door while raining. The space smells like mould.

Martha V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martha V

Teleurstellend.

Hierdie akkommodasie is glad nie op 3-ster standaard soos geadverteer nie. Beddens is oud en beddegoed en handdoeke is van swak gehalte.

Roland M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland M

Fanatastiese plek, sal weer gaan.

Baie goeie, skoon plek. Baie goeie ligging.

Ferdie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie F

Waarde vir geld.

Ligging nie ideaal nie, maar tog veilig.

Heidi V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Was very clean, slept very well.

The place has everything you need.

Pieter B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Netjies, veilig en goed geleë.

Ideaal vir gaste met familie in die Zuid-Afrikaanse Hospitaal. Baie goed toegerus.

Dora K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dora K

Enjoyed but very untidy.

Owners were friendly but the exterior was very dirty.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Piet V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Piet V

Kort dringend aandag.

Warm water vir stort 'n groot uitdaging. Tuin is glad nie 'n lushof soos beskryf in advertensie nie. Chloorreuk by borrelbad is oorweldigend.

186Ridge se terugvoer

Ons is baie jammer dat julle verblyf by ons so 'n nare ondervinding was. Ons sal ons bes probeer om te verbeter daarop.

Ek wil darem net uitwys: julle het die eerste oggend probleme gehad met die gas geyser en ons het julle mooi gewys hoe dit werk en vir die res van julle verblyf geen klagtes gehad van julle daaroor nie, inteendeel, Riaan het elke dag vir julle gevra of alles in orde is en julle het nie klagtes gehad nie.

Ons beloof nêrens dat ons tuin 'n lushof is nie, veral nie in die winter nie. Die idee wat ons doen is 'n wilde tuin wat wildlewe lok. Julle was so beïndruk met die groot bome en loeries, hamerkoppe, eende, nagapies ens. Ek is dus verbaas dat julle eerder 'n fyntuin verkies het.

Wat die chloorreuk by die borrelbad betref: meeste van ons gaste verkies om die borrelbad te gebruik en ons moet dus spa tablette gebruik om die water skoon te hou. Maar julle het in elk geval nie die Jacuzzi gebruik nie. Aangesien die borrelbad in sy eie kamer is en die reuk oorwelgidend was, kon julle bloot net die deur toetrek.

Ek is ook geskok dat julle ons slegs 1 uit 5 vir netheid gegee het. Dit sal ons baie help as julle kan terugvoering gee oor presies wat julle gepla het. Ons kry gewoonlik 5 uit 5 vir dit en verstaan nie wat julle gepla het nie.

186Ridge
Drienie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie D

Ek het dit baie geniet.

Vir dit wat alles in die prys ingesluit is, is dit beslis die moeite werd. Mens kan heerlik ontspan.

Penelope F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope F

Clean, lots of extras, very comfortable.

We had a very pleasant stay. Very comfortable, extremely safe and secure. Hosts were very helpful and accommodating.

Juanita M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Presies wat ons nodig gehad het.

Baie mooi plekkie en vreeslik rustig.

Dilene P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilene P

Heerlike ruskans!

Dit was net wat ek nodig gehad het die aand voor my operasie. Ek het heerlik ontspan en na my man was omgesien terwyl ek nie daar was nie. Die gasvryheid is fantasties. Ek sal hulle beslis weer besoek!

Elize M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Rustige omgewing, naby hospitaal.

Vriendelike diens van eienaar. Alle geriewe is skoon. Sal enige tyd weer teruggaan.

Veronica D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica D

Average.

Mosquitos where a huge problem. More fans or aircon would be appreciated.

Johan M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Fantasiese verblyf.

Ek sal enige tyd weer daar oorbly! Beste verblyf in die area!

Eon B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon B

Die rustigste kuier.

Ek sal enige iemand aanbeveel om 186Ridge te besoek. Dit was 'n wondelike en rustige plek en sal in die toekoms weer daar bly. Dis baie privaat en ons het baie goeie diens gekry, dit is beslis die geld werd gewees vir ons. Dankie 186Ridge vir die lekker kuier en rustige wegbreek.

Philna V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philna V

Rustig area. Woonstel het al die essensiële vir 1 nag verblyf.

Om een of ander rede het ek elke keer 'n koue stort gekry. Jacuzzi mors water in woonstel en sal beter buite in tuin werk, dan kan die huidige Jacuzzi-kamer as slaapkamer aangewend word, die sit/slaapkamer sal dan minder beknop voel. Net eerste oggend melk gekry vir koffie. Perkoleerder nie skoongemaak nie. Tuin kort aandag en maak afbreek aan oornaggeriewe. Baie potensiaal, maar kan beter bestuur en benut word.

Tshepo K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo K

Very good.

The place was excellent and neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed.

Die plek was uitstekend en netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alet P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Alet P

Het geboek vir 2 aande het net een aand gebly.

Ons was seker so 2 jaar terug daar en nou weer. Die bed is nie baie gemaklik die beddegoed is oud. Die handdoeke wat voorsien word lyk of dit in die huis gebruik word. Kombuis het definitief opgradering nodig.

Leon R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon R

Ek is teleurgesteld met wat ek daar gekry het. Die foto's en realiteit verskil.

Met aankoms is die algemene netheid van die erf swak .Geen onderhoud vind plaas nie. Daar is slegte reuke in die vertrekke. Die algemene toestand van die gebou en vertrekke is swak - weereens min/geen onderhoud. Hoewel die plek geklassifiseer is as 'n 3-ster-gastehuis, was dit wat ons gekry het glad nie na wense nie.

Lydia Pombili J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia Pombili J

We loved the place, the owner is down to earth and very friendly. The place is nice and private.

The owner even took us to the shop with his own car for free. We will come again.

Mellville W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellville W

'n Belewenis.

'n Rustige en stil opsie vir reisigers.

Shereez J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereez J

Exceptional service, value for money and a friendly welcome from Arno. Will definitely go back there.

See stars.

Ivona L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivona L

Pragtig en rustig.

Alles was in orde en ons gasheer het tot laat vir ons gewag om die sleutel af te haal a.g.v. omstandighede buite ons beheer. Dis 'n groot eenheid wat jou beweeg ruimte bied. Dankie, ons het heerlik gerus.

Amanda D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Skoon, netjies, veilig en sentraal.

Sien sterre.

Henk S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S

Lekker.

Lekker gebly, skoon en netjies.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pieter N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Baie goeie waarde vir geld!

Ek was aangenaam verras met die woonstel. Baie netjies, ruim en funksioneel, met boonop 'n Jacuzzi en sauna. Geleë tussen groot bome, met baie mooi tuin. Die gasheer was baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang. Sal beslis weer teruggaan.

Adri P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P

Prima waarde vir jou geld!

Laataand aangekom, eienaar het ons persoonlik ingewag met tee/koffie en selfgebakte beskuit. Huis baie skoon, groot spasie. Ekstra enkelbedkamer. Sal my Hollandse vriende met vertroue hierdie adres aanbeveel! Dankie Rian en Arno!

Venessa B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa B

Fantastiese verblyf, rustige buurt en gasvrye gasheer.

Ons het heerlik gebly en was beïndruk met die fasiliteite en Arno was uiters behulpsaam en gasvry, ons sal beslis weer hier oorslaap!

Corne B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Reg vir een nag.

Die akkommodasie is netjies en skoon. Ons enigste probleem was met stortwater wat baie wisselvallig was met warm en koud. Lieflike tuin en die 3 eende was groot pret. Ek sal nie vir 'n vakansie daar bly nie, maar vir 'n vinnige oorslaap het dit alles gehad wat ons nodig gehad het.

Edgar B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar B

Baie vriendelike diens, baie behulpsaam, stil en veilige omgewing.

Ek moes onverwags die hele tyd sonder my man daar bly. Op geen stadium het ek onveilig gevoel nie. Ons het slegs vir een nag bespreek, maar daar was geen probleem om langer te bly nie. Ek is egter vreemd in die stad en het met die bespreking nie opgelet dat dit 'n selfsorgeenheid is nie, en dit het my onkant gevang. Volgende keer sal ek aandagtiger lees!

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dizell V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dizell V

Nooit weer nie.

Kamer is nooit skoongemaak nie. Dit was warm met baie muskiete geen waaier nie. DStv is nie die volle pakket nie. Geen skoon handdoek wat in die kamer kom sit is nie. Ons het die hele naweek die handdoeke gebruik wat ons die eerste dag gekry het. Geen privaatheid nie, die eienaars het die Saterdag 'n partytjie gehad. Sal nie die plek vir enige iemand aanbeveel nie. Die plek waar die jazzie is se vensterrame is geroes.

Andre B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Verblyf is baie privaat en fasiliteite is uitstekend.

186Ridge is baie goed toegerus. Die gashere is baie verwelkomend.

Pamela V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V

Everything was on point, I give you guys five stars.

We had an amazing time. We enjoyed every moment spent. The staff were exceptional. Will definitely call again and recommend you to our friends and family.

Chantall S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall S

Ons 2 dae daar was regtig te kort.

Baie vriendelike mense. Sal hulle by almal aanbeveel. Lebo was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir alles.

Mayuri K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayuri K

Comfortable!

There is a club nearby, so the music goes on all night which makes it difficult to fall asleep, even on a weekday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik.

Daar is 'n klub naby, so die musiek raas deur die nag wat dit moeilik maak om te slaap, selfs in die week.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clyde S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde S

Well-furnished, comfortable accommodation, extremely good value for money which we would recommend without hesitation.

It was nicely, centrally situated for our purposes and very comfortable. It was much more than we expected for self-catering accommodation and therefore extremely good value for money. We enjoyed the three ducks who let us know when they were hungry. They enjoyed my bran rusks. The immediate availability of tea, coffee, milk and sugar was a very welcome surprise after our long drive from Durban, as we had forgotten to bring milk. The accommodation was well-furnished and very clean. It lacked for nothing and we recommend it without hesitation.

Philna V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna V

Heerlik, rustig en verkwikkend.

Verblyf is in 'n stil area, alles en nog meer wat 'n persoon kan wil hê. Jacuzzi en sauna was die spreekwoordelike kersie op die koek.

Cornel N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel N

Baie goed. Netjies.

Baie goed en netjies. Sal dit aanbeveel.

Anton V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Ongelooflike ekstra's wat jy nêrens anders sal kry.

Die woonstel is absoluut uniek. Waar het jy gehoor van 'n gastehuis met sy eie Jacuzzi en sauna? Die eenheid is lekker groot en baie veilig. Goeie waarde vir geld. 'n Effens groter bed sou goed wees en die warm water raak baie skielik en baie vinnig op. Andersins is 186@Ridge 'n aangename verrassing. Word sterk aanbeveel.

186Ridge se terugvoer

Beste Anton
Ons is bly julle het die verblyf geniet en dankie dat julle ons aanbeveel. Die bed is 'n standaard dubbelbed, soos ons beloof in al ons bemarking. Die water in die woonstel word warm gemaak deur 'n gas geyser. Vir veiligheid en water / energie besparing gaan die geyser outomaties af na 15 minute aaneenlopende gebruik. Dit is hoekom ons in die inligting blad vra om jou stort te beperk tot 15 minute op 'n slag en daar plakkate in die woonstel is wat vra om asb die water spaarsamig te gebruik.
Groete,
Arno Lourens

186Ridge
Chandre M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre M

Baie rustig, veilig en gerieflik.

Ons het dit absoluut geniet. Die area is baie rustig, stil en kalmerend. Die Jacuzzi was die hoogtepunt. Die geriewe is alles gemaklik! Alles is redelik skoon.

Riana S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

Oulike plekkie, waarde vir geld.

Die plekkie is baie ruim, behalwe vir die kombuisie wat effens knap is, maar dit was meer as genoeg vir ons doel. Die plek is baie netjies en die bed het baie lekker geslaap. Die enigste negatiewe kommentaar is op die gas geyser, waar die warm water wegval wanneer jy stort. Ek is seker dat dit iets kleins is wat reggemaak kan word op die geyser self.

Nico M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico M

Voldoen aan verwagtinge.

Sien die sterre.

Jacky J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacky J

Rustige atmosfeer.

Die verblyf was lekker, het net 'n bietjie probleme met die Jacuzzi gehad, maar was toe later die aand reggestel, andersins was alles in orde.

186Ridge se terugvoer

Beste Jacky
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik. Ons is jammer oor die probleme met die Jacuzzi. Ongelukkig breek goed partykeer sonder waarskuwing maar ons het dit darem so gou as moontlik vir julle reggestel.
Groete, Arno Lourens

186Ridge
Ronel C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Pleasant!

Thank you for a enjoyable stay. The place was clean, tidy and comfortable.

Veruska M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruska M

Beautiful, classy, worth every cent! I will definitely recommend this!

Quiet, secure, classy, homely. Everything is thought out to the detail!

Lizelle J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Die plekkie is snoesig en ek het heerlik gebly. Sal weer in die toekoms daar tuisgaan.

Die woonstel is lieflik en keurig ingerig, die Jacuzzi en sauna 'n heerlikheid. Martha is dierbaar en baie vriendelik. Die eende, Clyde, Thelma en Louise, het ek vreeslik geniet! Elke oggend en deur die dag het hulle kom inloer. Te pragtig! Alles was netjies en skoon, sal definitief weer daar tuisgaan in die toekoms.

Sheila J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila J

Complete luxury for a weekend break away in the city!

We had the most enjoyable stay @186, everything you need on your doorstep, with the added bonus of your own private Jacuzzi and sauna. The ducks on the premises just the cutest! We will recommend it and gladly go again. A big thanks to our hosts!

Celeste V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Privaat, veilig en luuks!

Dis die heel beste waarde vir geld in SA, Namibie en Botswana! Ek is so bly ons het op die plekkie afgekom. Sal nooit weer op 'n ander plek slaap nie.

Sipho L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho L

The place is so refreshing!

I so love it! I just wish I could go back again!

Marie-louise V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise V

Eenheid is skoon en netjies.

Ons het die verblyf geniet en dit was na aan ons besoekpunt, die Voortrekkermonument. Sou net graag die eienaar persoonlik wou ontmoet.

186Ridge se terugvoer

Beste Marie-louise,
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Ek wil net uitwys dat ek die eienaar is en julle ingeboek het, dus het julle my persoonlik ontmoet.

Groete,
Arno Lourens

186Ridge
Kaone L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaone L

I loved the place.

I'll use the place every time I'm in Pretoria.

186Ridge se terugvoer

Dear Kaone
Thank you for your nice review. Please let us know why you only gave us 4/5 for customer service. It is very important for us to give our customers the best service possible. We take all suggestions seriously and are constantly trying to improve.
Kind Regards,
Arno Lourens
186@Ridge

186Ridge
Lavinia V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lavinia V

Veilig en netjies.

Ons het nou al die tweede keer hier gebly en sal elke keer terugkom!

Marika G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G

Pragtige plek. Veilig. Netjies.

Ons was in Pretoria, want ek was vir 'n oogoperasie. Die woonstel is pragtig ingerig. Kombuis lieflik. Heerlike gevoel van tuis wees. Skoonmaakdiens daagliks was beslis 'n plus. Heerlike plek en sal beslis weer daar tuisgaan!

Zodwa M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa M

Friendly service,neat and secure, value for money

We both enjoyed the stay @ 186 Ridge. The staff are very friendly and the place is neat, quite you can only here the birds and ducks sounds, I wouldn't mind to go back @ that place - and how can I forgot the Jacuzzi and Sauna. Lovely self catering and all amenities that required. I would recommend it to any and all.

Jacques V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Alles en nog meer wat ons nodig gehad het!

Waarde vir geld, baie sentraal en veilig! Toegerus met alles wat jy sal nodig hê!

Leigh-ann N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann N

The most amazing place I have ever visited, peaceful and romantic!!

I will definitely go back. It was a sad time when we had to leave!! Two thumbs up!!

Eva R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva R

Value for money, clean, neat and quiet.

Lovely self-catering with everything from a hairdryer to a jacuzzi and sauna! Quiet area with good security. Lovely decor and good beds. Clean and very neat. Definitely recommended.

Tinus K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K

Dis was baie lekker en goedkoop.

Daar is baie extras wat jy nie by ander plekke kry nie. Die borrelbad was n treet.

Wendy I - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy I

Definitely a recommendation

186@ Ridge is a incredible place you could ever spend time in. Was safe and secure ���.highly recommend this to everyone who is looking for something different and very special

Eona M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eona M

Baie dankie vir gerieflike, rustige en netjiese verblyf.

Sal beslis weer by julle tuisgaan!

Rachel L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel L

ABSOLUTE FANTASTIC

BEST PLACE IN GAUTENG! SO PEACEFULL NEAT AND RIAAN AND MARTHA ARE THE BEST HOSTS THINK TO GO THERE FOR AT LEAST 10 DAYS THANKS A MILLION

Petrina S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrina S

Value for money, friendly service, neat and secure

I personally enjoyed my stays at 186@ridge street. The staff are very friendly and the place is neat. I could walk to places like the Gautrain, Pretoria CBD, as well as Sunnyside and Arcadia. I wouldn't mind making 186@ridge my home when ever I am visiting Pretoria again.

Arnolda E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnolda E

Vriendelike ontvangs en silwerskoon, hoewel lakens maar bietjie dun was.

Skoon, gerieflik naby stad en hospitale en vriendelike gasheer.

Samuel B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel B

Sal weer daar tuisgaan en aanbeveel vir vriende.

Die ontvangs en diens was uitstekend. Die borrelbad was ook 'n treffer.

Tubular Technical C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tubular Technical C

Baie aangenaam.

Sal definitief weer daar bly. Perfekte stilte om te studeer. Dankie julle!

Senze M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senze M

Truly enjoyable stay!

Very beautiful units. Especially loved the decor and steam room. Will definitely come back in future.

Hannelie H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Lafenis na lang dag!

Wat ek van 186 @ Ridge hou is dat hulle meer aanbied as wat jy verwag - gewoonlik is dit anders om! Ons het die borrelbad geniet en die moerkoffie is vir my 'n GROOT bonus gewees. Die dekor is kreatief en interessant - 'n mens voel tuis. Die ligging is uitstekend vir ons doel. Die prys val binne ons begroting en ek sal 186 @ Ridge vir enige iemand aanbeveel.

Jeanine M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M

Net Fantasties!!

Ons was baie beindruk met die plekkie gewees. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad. Privaat verblyf is altyd wat mens soek en ons het dit gekry! Plekkie is baie oulik, netjies en "homey". Jacuzzi is 'n treffer en die stappie in die woongebied was awesome! Het klaar die plekkie aanbeveel vir vele mense en hulle sal ons verseker weer sien. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ons het dit verskriklik baie geniet daar.

Elmari N - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari N

Fantastiese verblyf en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Beslis waarde vir geld, en sal almal aanbeveel om daar te oornag. Vriendelike mense met flink diens.

Monica G - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica G

Fantastic!

Kookwater! We could not believe that we paid so little for so much!! An excellent accommodation!

Celeste D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Enjoyed it so much!

It was totally amazing!

Lavinia V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lavinia V

Lekker en rustig.

Baie netjies, lekker rustig!

Gerhard S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Excellent

It is clean and nice, and I enjoyed my privacy.

Dakalo M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dakalo M

Good location

Had a decent stay here.

Margret S - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margret S

Amazing friendly and honest people, thank you all!!

It's was an great experience to stay at your accommodation, I'm back in Namibia and want to say an BIG THANKS to all you wonderful people. Riaan specially for all your support.

Thulani N - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani N

More value for your money.

186@RIDGEnnThis is one of those places that leave you speechless. You get way more value for your money. Honestly, for that kind of a service, the price is a bargain. I loved staying there, wished I could stay for two months or more. The environment is homey, I really felt welcomed and at ease - just like I would at home.nnThe place is clean, tidy, secure, spacious not to mention beautiful. If it were according to me, visiting Pretoria I wouldn't want to stay anywhere else but 186@RIDGE.nnI give this place 11/10. I can't believe I miss it already :-(

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-straat 186, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NzNhNmQyLTc3MTItNDBkOC05OWZjLWEzNzlkNzU3MTlkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense 84 5 1 5 186 Ridge Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.762716056339 28.200531005859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang