Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

187 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hang Ten-rylaan, Eden on the Bay 187, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

187 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is gerieflik naby strande, restaurante en plaaslike winkels geleë.

Dié ruim woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak oop op 'n privaat balkon. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort, óf slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n balkon met sitplek buite en gasbraaigeriewe. Boonop is die woonstel toegerus met herlaaibare ligte en 'n omskakelaar wat die TV en Wi-Fi-roeteerder aandryf. Die kompleks bied 'n hysbak en onderdakparkeerplek.

Gaste kan verskeie doendinge soos voetslaan, seilplankry en duik in die omliggende area geniet. Daar is ook verskeie uitstekende restaurante naby geleë vir gaste om te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hang Ten-rylaan, Eden on the Bay 187, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hang Ten-rylaan, Eden on the Bay 187, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a8872d8697c756e2864bfa1d2ef93b9b7647e987484a2b95f35668e43725bd643600078e9648ae4074bdee7fedbc357afa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag (plek vir 4) Hang Ten Drive 187 Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792022056327 18.457843620902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang