Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

188 Alice at Cannon Rocks

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mike Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 188 Alice at Cannon Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Robbie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie S

Die oornag plek was met als toegerus en die gasheer het ekstra moeite gedoen vir ons.

Dit was ongelooflik mooi en skoon en so rustig gewees! Sal vir seker weer kom oornag.

Maria S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Ons het baie gemaklik gebly en goed gerus. Geriewe is 5-ster en goed uiteengesit.

Dit is die beste akkommodasie wat ons nog deur die webtuiste en selfs Airbnb geboek het. Die uitleg en ekstra details is ongelooflik goed uitgedink. Sal definitief weer daar slaap. Dankie, Aletta.

Ben G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Value for money and worth a shot left.

A beautiful part of the country to be discovered. Very much like Scarborough, Cape Town. Warm and friendly community with the most beautiful beach life.

Kobus H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

Baie goeie waarde vir geld, het lekker gerus.

Die eienaar en sy vrou was op aankoms baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is baie goed toegerus, super netjies en privaat vanaf die hoof-woning en in 'n stil area geleë. Die area bied goeie restaurante, staproetes, natuurskoon en 'n mooi swemstrand.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-pad 188, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad9925618ce930524397176d99de902288d3c0872598d1e738e17094a6262369e18578c9787e5cf2292c2b16a7a6a1ea4aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 188 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.749748560088 26.530234308598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang