Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

189 Casa Del Playa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 189, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

189 Casa Del Playa is 'n minimalistiese selfsorgeenheid met 'n omsetter op die onderste verdieping van 'n woonhuis in Pearl Bay, Yzerfontein. Hierdie huis is oorkant die pad van die strand geleë en hiér kan gaste die buitelewe geniet, op die strand gaan stap, visvang of sommer net ontspan. Neem 'n piekniekmandjie af strand toe en bewonder die pragtige sonsondergang.

Dié eenheid op die onderste verdieping bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 ruim en suite-slaapkamers met storte in die badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die ander 3 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die tuin. Die beddens is met wit linne oorgetrek en badhanddoeke, strandsakke en strandhanddoeke word vir elke slaapkamer voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n kaggel, slim-TV met Netflix, boeke en speletjies in die leefarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die etenstafel het sitplek vir 10.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n kuier- en braai-area buite lei waar daar 'n houttafel met sitplek vir 8, stoepmeubels en sambrele is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dassen Island-rylaan 189, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 189 Casa Del Playa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 189, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea458b9aa67eecd9e79e2458bbed85a577f22e01b2329c188f709a944583a83819ac5a12e74802d0508811189b96a8b24ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 189 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.370080639972 18.172060997553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang