Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

189 Casa Del Playa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 189, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

189 Casa Del Playa is 'n minimalistiese selfsorg-eenheid met 'n omskakelaar wat die onderste gedeelte van 'n woonhuis in Pearl Bay, Yzerfontein vorm. Die eiendom is oorkant die straat van die strand af geleë. Kom geniet die buitelewe, strandwandelings visvang of ontspan net. Neem 'n piekniekmandjie af strand toe en geniet die pragtige sonsondergange.

Die onderste gedeelte kan tot 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 ruim en smaakvol versierde en suite-slaapkamers met storte in die badkamers. Een van die slaapkamers het see-uitsigte en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens geskei kan word. Die ander 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens en uitsigte oor die tuin. Alle beddens het wit linne en badhanddoeke word ook voorsien. Elke kamer het ook 'n strandsak met strandhanddoeke.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n kombuis, eetkamer en sitarea. Daar is 'n kaggel in die leefarea, 'n slim-TV en Netflix, asook 'n paar leesboeke en speletjies. Daar is ook gratis WiFi. Die huis is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n gasstoof en elektriese oond, yskas en mikrogolfoond. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die etenstafel het sitplek vir 10 mense.

Die leefarea het stapeldeure wat na die buite-vermaak- en braai-area oopmaak. Daar is 'n houttafel met sitplek vir 8, asook 'n paar buitestoep-sitkamermeubels en sambrele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 189 Casa Del Playa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dassen Island-rylaan 189, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 189 Casa Del Playa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 189, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea458b9aa67eecd9e79e2458bbed85a577f22e01b2329c188f709a944583a83819ac5a12e74802d0508811189b96a8b24ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 189 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.370080639972 18.172060997553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang