Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Akrotiri

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Eenheid 19 Akrotiri Santorini Complex, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

19 Akrotiri is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die Santorini Estate in Ballito. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek na hierdie idilliese kusdorpie.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met panoramiese see-uitsigte en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en ander plaaslike strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Eenheid 19 Akrotiri Santorini Complex, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Eenheid 19 Akrotiri Santorini Complex, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa7ff63f34cb8bbe17a01163a946713b7c7023c63aea73ddf989d416a626ab98c3973bd32390604a3970e8d1657f39ccba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 101 Ocean Drive Unit 19 Akrotiri Santorini Complex 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524539796111 31.226690671831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang