Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Bay Ridge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 19 Bay Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ana P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P

Skoon, netjies, stil en rustige plekkie met baie spasie.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is in 'n stil en rustige area en het alles wat ons nodig gehad het. Daar is baie spasie en 'n pragtige tuin. Ongelukkig het ons vroeg in die oggend vertrek en laatmiddag teruggekom, maar sal volgende keer daar deur gaan stap.

19 Bay Ridge se terugvoer

Hi Ana,

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Dankie dat julle die woonstel so mooi skoon gehou het. Hoop om gou weer van julle te hoor.

Groete
Elri

19 Bay Ridge
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3775672bc624e5b6bd07070931f62ed3b709f3136146dd839bf512d9144a78839ac0458eb5df41c73fea5a5e4ce2289007da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Ocean Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.525112 31.22317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang