19 Beach Road
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 19, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Vanaf R714 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
19 Beach Road is net 90 m van die strand af in Melkbosstrand geleë en bied heerlike oornagverblyf in smaakvol versierde gastekamers. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie wat 'n romantiese wegbreek soek óf vir korporatiewe reisigers.
Hierdie eiendom bied gaste die keuse van sewe 2-slaapkamers waarvan een 'n pragtige see-uitsig het. Hierdie kamer met 'n see-uitsig is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander kamers almal 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Boonop het hierdie lugversorgde kamers 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Sekere kamers het 'n sitarea en 'n lessenaar. Sommige kamers maak oop op 'n balkon en sommige kamers loop uit op 'n lieflike tuin.
Alle gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer en sonnige patio buite ontspan terwyl hulle die uitsigte geniet. Gaste het toegang tot parkeerplek in die straat voor die eiendom. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 3 km vanaf Little Bay Beach en Atlantic Beach Links, 10 km vanaf Table Bay Mall, 18 km vanaf Cape Town Ostrich Ranch en 29 km vanaf V&A Waterfront wat 'n verskeidenheid besienswaardighede, doendinge en restaurante bied.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Delia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Beach-weg 19, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Gaste dink 19 Beach Road het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 19, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang