Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Blue @19 Bella Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ocean Blue @19 Bella Vista bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Bella Vista-kompleks bo Surfer's Point in Jeffreysbaai. Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en is net 250 m van die strand af.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is nog 1 enkelbed langs die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis is ook met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe en gaste kan in die binnehof aan die agterkant van die woonstel ontspan.

Daar is net 1 parkeerplek vir hierdie eenheid. Ander voertuie kan buite in Da Gama-weg parkeer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Blue @19 Bella Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63219a5af36ba7d9848aa5da93cb9c334981fee16e87765ea9672e7b31f0e8720900bac649fdb6abab28df9ce5b5050a064e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 22 Mimosa Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.0266526 24.9275805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang