Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Blue @19 Bella Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Blue @19 Bella Vista bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Bella Vista-kompleks bo Surfer's Point in Jeffreysbaai. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is net 250 m van die strand af.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens langs die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis is ook met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe en gaste kan in die binnehof aan die agterkant van die woonstel ontspan.

Daar is net 1 parkeerplek vir hierdie eenheid. Ander voertuie kan buite in Da Gama-weg parkeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Blue @19 Bella Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63219a5af36ba7d9848aa5da93cb9c334981fee16e87765ea9672e7b31f0e8720900bac649fdb6abab28df9ce5b5050a064e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 22 Mimosa Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.0266526 24.9275805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang