Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Casablanca Beach Penthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Janita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Was heerlik. Sal weer wil gaan. Baie lekker baie dankie. Die trappe is baie goed vir iemand wat lekker vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Baie dankie, Janita.

Paul S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Breathtaking. We loved it, so so beautiful and clean, definitely coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Many thanks, much appreciated. Hope to see you soon.

Anne J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie lekker gebly. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Greetings Many thanks for your feedback.

Sarel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lekker dankie. Die gasvrou is baie vriendelik en sal help waar sy kan. Die verblyf is baie aangenaam met mooi uitsigte. Geen klagtes oor die woonstel nie. Mense met liggaamlike probleme soos gout en artritis sal bietjie sukkel, want die woonstel is op die boonste verdieping aan die verste punt met twee stelle trappies wat af en op geklim moet word, en daar is twee stelle trappe binne die woonstel wat na die slaapkamers lei. Die pluspunt is op die boonste verdieping is 'n kas met 'n yskassie in en ook 'n ketel vir vroegoggend koffie. Daar is 'n hysbak na die boonste vloer. Nommer 11 tot 19 se garages is ook nie lekker geleë nie. Die verblyf was baie aangenaam en die gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Baie dankie vir u terugvoering.

Coren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

The stay was more than amazing. The penthouse is very secure, very neat. Also close to the shopping centre and on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Greetings Many thanks for your review.

Ellis M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Was nice. Ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Baie dankie.

Arno G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed geleë en is toegerus met baie goeie, kwaliteit toestelle. Daar is ook WiFi wat 'n groot bonus is en 'n blou swembad! Dis waarde vir geld en het werklik niks gekry om oor te kla nie. Die woonstel is baie skoon en goed onderhou. Daar is ook baie ekstras was ons nie geweet het ons gaan kry, soos Weber braaier op balkon, lugversorging en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Greetings Many thanks for your very good review Hope to see you soon Much appreciated

Bernadet F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Ons sal beslis weer gaan. Baie mooi en netjiese plek en rustig. Ons het dit vreeslik baie geniet en is defnitief waarde vir jou geld. Ons sal beslis weer by Casablanca 19 gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Greetings Many thanks for your feedback! Much appreciated Doreen

Dennis A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

I was there out season but some of the people that stayed in the other flats are noisy, it seems like the janitor doesn't exist in the block. This flat is really very nice equipped and the decor is out of the books. You can see that the owners take the effort so that it looks and feel homey. There is really nothing wrong with the inside of the flat itself but the view is a little bit disappointing, you must go outside on the patio to see a small part of the ocean. If you walk into the flat, your first view is the hotel's backyard and dumping area and the hotel's roof. It gives you the feeling of an industrial area and not the ocean. It's situated a few metres from the main beach and that is a plus point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
Greetings, Many thanks for your valued review. Yes, our neighbour La Montagne has no regard for Casablancas's view We have been trying for some time for them to clean up their act with a slight improvement. However, it's not enough and is currently on the agenda. All the best for 2023.

Francois D
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Asemrowend en rustig. 'n Fantastiese ligging en absoluut pragtige "penthouse". Stylvol en tog nie oordondered gestileer nie. Die see-uitsig van die patio af was vir my so fantasties. Die see se golwebreek in die aande het my so rustig gemaak en diep laat slaap. Dit was 'n asemrowende en rustige vakansie-ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
19 Casablanca Beach Penthouse
I am delighted that you enjoyed your time with us. Many thanks for your review

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 98, Casablanca 19, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ca32d9ea3f8aaa5d4be84ac91af0c21cd0eecae9089d04ae5a6b314fbbf434e2175aeda6a4b66e2a2fbf4699e7640e8376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 98 Compensation Beach Road 19 Casablanca 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.533690280944 31.222304454941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang