Lagoon Terrace Apartment 19
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Terrace 19, Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Terrace Apartment 19 is op die tweede verdieping in die middel van Knysna, sowat 7 km vanaf die Knysna-koppe geleë. Dit is ook stapafstand vanaf Knysna Waterfront en verskeie winkels en restaurante. Die woonstel is in 'n veilige woonstelblok.
Die netjiese woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledige kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping geleë en het 2 enkelbeddens, 'n bedkassie, lamp, klein balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed, bedkassies, lampe, 'n spieëltafel met 'n stoel en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n droograk, strykplank en 'n strykyster.
Daar is 'n klein etenstafel met stoele en dit lei na die knus sitarea met 'n rusbank, koffietafel en 'n platskerm-TV met 'n mediaspeler en toegang tot Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede vir die stroomdienste gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige kelderparkeerplek is vir 1 voertuig agter die elektriese hek beskikbaar. Herwinningsgeriewe is op die perseel in die kelder beskikbaar. Die woonstelblok se gemeenskaplike area word tydens beurtkrag met sonkragligte verlig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoon Terrace 19, Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Terrace Apartment 19 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Terrace 19, Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang