Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 On D'Urban Row

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D' Urban-straat 19, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

19 On D'Urban Row bied gehalte-oornag-selfsorgverblyf in Colesberg, 'n gewilde oornagdorp wat gereeld besoek word deur gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg reis.

Dié verblyf bied gemaklike slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 1 enkelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbythoekie met kombuisstoeltjies. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gaste kan ontspan en die son geniet in die lieflike tuin en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • D' Urban-straat 19, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink 19 On D'Urban Row het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D' Urban-straat 19, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bbbfeaf4afb7e9175881442a24978dd2030d4f7c3e5d4c8b4e6ee5d626b4729af4d2ce7cb064293feaf773520f06a3a2aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 5 5 1 4 19 D' Urban Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.718396526271 25.097316651526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang