Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 on Micro Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir 19 on Micro Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephen M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Comfortable and safe accommodation.

Enjoyed our stay. Area was nice and quiet. Beds were firm and comfortable. Parking secure and we felt safe staying there. We used the kitchen to heat food for dinner and it had all we needed. The bathroom was very lovely and modern with a lovely shower, and the shower had a seat in it, ideal for those not too stable on their feet.

Karien S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Lieflike badkamer en kombuis met alles wat mens nodig het. Gaan verseker weer ko.

Het baie lekker gebly. Baie sentraal en 'n veilige omgewing.

Nadine D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

It was so peaceful.

I really enjoyed my stay at the accommodation, the owners' hospitality was great. The area is so quiet and peaceful, it was just what I needed for a small break away. Great place to be if you need time alone, peace, and quiet.

Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Netjiese en moderne akkommodasie.

Die selfsorg eenheid is in 'n baie stil omgewing geleë met veilige parkering. Die gasheer en gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en op kort kennisgewing ontvang. Die eenheid is baie goed toegerus en die privaat ingang is 'n bonus. Sal dit definitief weer besoek!

Jasper V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V

Baie netjiese en gerieflike eenheid.

Ons was vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel. Die eenheid is pragtig binne en toegerus met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel.

Danielle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Absolutely amazing.

The stay was great. Tranquil and peaceful. The host is so great and very friendly. Apartment is modern and pristine, smells amazing too. The host has truly thought of everything, every part of our stay was well catered for. Very affordable too.

Remi V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remi V

Baie lekker gebly en skoon.

Baie dankie ons het lekker oornag. Al die beste vir 2023.

Ralton D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralton D

It was amazing and wonderful, we loved the place.

The place was very amazing and very peaceful beautiful environment would love to go again.

Ludwig S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig S

Dit was baie lekker en mooi netjies en veilig.

Die geriewe is baie netjies en gemaklik en jy het totale privaatheid en dis baie veilig en mooi.

Klasie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie H

Baie netjies en skoon en baie geskik vir 'n kort wegbreek.

Die kas is bietjie klein as mens langer oorbly en meer klere moet uitpak.

Martin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Dit het heeltemal voldoen aan wat ons gesoek het.

Sou een dubbelbed verkies het. Bietjie stofsuig agter die beddens.

Julie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie J

Welverdiende wegbreek by 'n perfekte plekkie.

Goeie aanbeveling.

Robyn C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn C

Very nice and quiet place to be away from home.

It is worth your money and time. I really enjoyed my stay at 19 on Micro Avenue.

Abdul S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul S

Amazing, great breakaway.

Clean and has everything you need.

Richard J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J

Asemrowend.

Baie veilig en rustig.

Lucinda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S

Beste naweekwegbreek ooit.

Baie, baie dankie, Ilze, vir jou gasvryheid! Die plek was netjies ingerig en presies wat ek en partner nodig gehad het. Ons het veral die rustigheid en privaatheid geniet.

Sherrylee J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherrylee J

Very cosy and relaxing.

Very nice place with friendly people. Nice and cosy house and very relaxing. I enjoyed my stay at 19 on Micro Avenue, will definitely recommend it to people.

Barnara V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnara V

Erika is vriendelik en doen ekstra moeite.

Erika het ons plekkie mooi skoon gehad. Dis so 5min van Strand af in 'n rustige area. Swembadgeriewe en braai-area. Perfek vir my en my dogter. Baie dankie Erika. Sien jou weer.

Sue J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue J

Beautiful and spacious unit.

Ilze was very helpful and assisted us when we reached out to her last minute. Ilze is the epitome of a perfect host. Great under pressure and very helpful. We enjoyed our stay and will definitely return!

Annestacia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestacia L

Relaxing

The venue is very nice and neat. Private. Would recommend it to anyone.

Leon F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Dit was baie rustig en die plek was baie mooi.

Alles was net soos ons dit wil gehad het, die see en mall was naby, ons het dit regtig geniet.

Pieter J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter J

Die fasiliteit is ruim en gerieflik, was baie skoon en netjies. Die gasvrou het my baie vriendelik ontvang en was deurgans baie behulpsaam.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mikro Laan 19, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd910fae408f0bfa7e2f2df66d531d5ab292fd5b6b5b0fea4c3ff0e7b193576ba24921d518776c4bd24aa5b83a5eaf1530a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 19 Mikro Avenue Goede Hoop 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.097630670434 18.834110101066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang