Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 on Micro Avenue

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mikro Laan 19, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

19 on Micro Avenue is in Goede Hoop, Strand geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke. Die kamer beskik ook oor rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is lieflike braaigeriewe asook 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Stephen M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and safe accommodation. Enjoyed our stay. Area was nice and quiet. Beds were firm and comfortable. Parking secure and we fe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Karien S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike badkamer en kombuis met alles wat mens nodig het. Gaan verseker weer ko. Het baie lekker gebly. Baie sentraal en 'n veilige omgewing.
Nov 2023
Nadine D
Saam met lewensmaat
5.0
It was so peaceful. I really enjoyed my stay at the accommodation, the owners' hospitality was great. The area is so quiet and peaceful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en moderne akkommodasie. Die selfsorg eenheid is in 'n baie stil omgewing geleë met veilige parkering. Die gasheer en gasvrou het ons baie vr...
Sien meer
Apr 2023
Jasper V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en gerieflike eenheid. Ons was vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel. Die eenheid is pragtig binne en toegerus met alles wat nodig i...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mikro Laan 19, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 19 on Micro Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mikro Laan 19, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd910fae408f0bfa7e2f2df66d531d5ab292fd5b6b5b0fea4c3ff0e7b193576ba24921d518776c4bd24aa5b83a5eaf1530a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 19 Mikro Avenue Goede Hoop 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.097630670434 18.834110101066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang