Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 The Village

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrier-rylaan 9, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 450 R2 205 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

19 The Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer, terwyl gaste in die ander slaapkamers 'n badkamer deel. Albei badkamers het storte.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike waskamer, braaigeriewe en 'n swembad met uitsigte oor die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Barrier-rylaan 9, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
R2 450 R2 205
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 450
R2 450 R2 205
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrier-rylaan 9, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c5ad929080c8601ecbd79c1f1b2ca81883913b1a31b56b14c3acd72648f2b67898328f308d10615018dfbee6fd95abf2b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 205 per nag (plek vir 4) 9 Barrier Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.489418492384 31.250631778025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang