Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Tontiki

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Hannes D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

1 woord: uitstekend. Die akkommodasie en ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Perfekte plekkie vir ons wat nie te ver van die see woon nie. Die akkommodasie was goed toegerus en het werklik aan ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shuaib H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Love the place. It is a clean and upmarket apartment with loads of things to do. What a fantastic weekend. We had loads of fun with the family. Peaceful and tranquility. Feels like home away from home. Everything was so neat and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Pragtige woonstel en reg op die strand! Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
19 Tontiki
We look forward to having you back!

Eloise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Dankie vir lieflike woonstel by die see. Ons het baie lekker gekuier in die netjiese eenheid. Perfekte ligging. Goed toegerus. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Uitstekende verblyf. Skoon, netjiese, goed toegerusde eenheid - sal beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
19 Tontiki
We would be very happy to have you back.

Susan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2019

Regtig ons verblyf geniet. Baie nice, skoon woonstel. Greg was baie behulpsaam en akkommoderend. Het regtig ons verblyf geniet. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Boitumelo Mabilu M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Ongelooflik. 'n Uiters veilige en gemaklike plek om te wees. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier saam met familie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Tontiki het ons vakansie gered. Fantasties. Tontiki het ons vakansie gered! Ek het oorspronklik 'n plek in Westbrook bespreek. Toe ons daar aankom, was die plek glad nie op standaard nie. Ek het dadelik Tontiki in Ballito gevind wat vir ons slaapplek gehad het. Sjoe, wat 'n verligting toe ons by Tontiki aankom - netjies, silwerskoon en net pragtig. Ons hele gesin was so gelukkig. Dankie Tontiki dat julle ons vakansie 'n 5 ster vakansie gemaak het. Ons familie sal definitief weer volgende jaar in Tontiki bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1826d181641b3ff78a7f27ead9e393f432456673191a61c41f33f2bafae6fd232070009394de90a0464e3a0b16ac4ce245e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.537761002446 31.220839651451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang