Driftsands Sea Front 19
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands Sea Front 19 is 50 m vanaf die seefront en bied bekostigbare gesinsvakansies naby die see. Dit is in Uvongo, 'n rustige kusdorpie 2 uur vanaf Durban, geleë. Hiér kan gaste ontspan en die wonderlike besienswaardighede in die omliggende area geniet.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die moderne oopplan-kombuis is met 'n elektriese en gasstoof, oond en 'n graniettoonabnk toegerus. Daar is ook WiFi, 'n platskerm-slim-TV en 'n rugsteunkragtoevoer wat elektrisiteit tydens beurtkrag verseker. Die balkon het 'n gasbraai en buitemeubels.
Daar is 'n swembad en verskeie braai-areas rondom die kompleks. Hierdie verblyf het 'n elektriese heining en afstandbeheerhekke. ’n Sekuriteitswag patrolleer saans die kompleks.
Daar is talle restaurante en kroeë wat stapafstand vanaf die verblyf is.
Driftsands is naby verskeie toeriste-aantreklikhede. Dit sluit in Oribi Gorge met die Wild 5 avontuur aktiwiteite wat die hoogste swaai in die wêreld insluit, en Lake Eland wildreservaat met 'n hangbrug en 2 Zipline toere. Die Wild Coast Casino en gholfbaan met die Wild Waves Waterpark is ook naby. Waterworld se vaarte op die Umtamvunarivier is net 39 km ver. Gaste kan tussen 8 gholfbane en talle stap- en fietsryroetes. Daar is manjifieke strande vir sonbaai, stap en visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang