Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Umhlanga Arch

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Ferdenantes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Hoë sekuriteit met 'n lekker ligging. As jy hierdie eiendom kies, dan moet jy weet dat dit in 'n woonstelblok is (apartments) met hoë sekuriteit. Die ingang en korrekte parkering is 'n nagmerrie om te vind - selfs die sekuriteit kon ons nie die regte aanduidings gee nie. Jou hele reisgeselskap moet by ontvangs aanmeld omdat die ingange in die gebou met gesigskandering werk. Let ook daarop dat jy met aankoms 'n bykomende R1, deposito moet betaal vir potensiële breekskade, wat nie in die vooraf kommunikasie gegee word nie. Dit sal binne 10 werksdae aan jou terugbetaal word. Verder is dit 'n baie netjiese eiendom met goeie geriewe en 'n lekker ligging.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Clayton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncondo Place 1, Umhlanga Ridge, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288e6a5f86b5b082eee2dcd002429c8a36bf0480817a09081adcebbd56ddad022c5a86657ffc6f615654a49a7e74fa785cf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 1 Ncondo Place Umhlanga Ridge 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7275884 31.0732117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang