Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Umhlanga Arch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncondo Place 1, Umhlanga Ridge, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

19 Umhlanga Arch is 'n lieflike New York-styl-woonstel in Umhlanga Ridge, uMhlanga, wat slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind bied. Dit is die ideale toevlugsoord met uitsigte oor die stad.

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbank vir 'n kind. Daar is 'n bad, 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n toonbank, gemaklike sitplek en 'n TV.

Hierdie verblyf spog met voltydse sekuriteit. Daar is ook 'n piekniekarea en 'n stoep. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is ook beskikbaar. 'n Minimark is by die aparthotel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Clayton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Ncondo Place 1, Umhlanga Ridge, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncondo Place 1, Umhlanga Ridge, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288e6a5f86b5b082eee2dcd002429c8a36bf0480817a09081adcebbd56ddad022c5a86657ffc6f615654a49a7e74fa785cf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 3) 1 Ncondo Place Umhlanga Ridge 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7275884 31.0732117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang