19 Wawiel Gastehuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 55, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
19 Wawiel Gastehuis bied oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n veilige landgoed sowat 2 km buite Orkney. Die kompleks skuil op die oewer van die Vaalrivier en laat gaste 'n rustige verblyf omring deur die natuur geniet.
Dié verblyf het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die huis is toe gerus met lugversorgers teen eksta kostes.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot die onderdak-vermaakarea met 'n etenstafel en stoele, asook die gedeelde swembad.
Gaste kan doendinge op die perseel geniet, soos voëlkyk en visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rudolf Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erfdeel 55, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
- Gaste dink 19 Wawiel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 55, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang