1907 Oceans Apartments
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1907 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks. Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n pragtige see-uitsig en is maklike bereikbaar vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels.
Die oopplan-woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat na 'n balkon met buitesitplek lei.
Verder is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar en gaste kan die gebou se geriewe soos die swembad, restaurante en kroeg-area benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 207
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoonrylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1907 Oceans Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal