1908 Oceans Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1908 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Die selfsorgwoonstel het 'n pragtige see-uitsig en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur lei na die balkon met sitplek.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, die kroeg, restaurant en swembad is beskikbaar vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 208
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal