1909 Oceans Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Oceans Apartment 1909, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1909 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel op die 19de verdieping van die Radisson Blu Hotel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Die selfsorgwoonstel het 'n pragtige see-uitsig en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.
Die woonstel het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Gehaltelinne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n kroeg, restaurant en 'n swembad met sonstoele is als op die perseel vir gaste se gebruik beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 208
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 7, Oceans Apartment 1909, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1909 Oceans Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Oceans Apartment 1909, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal