1910 Oceans Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 495 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1910 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel op die negentiende verdieping van die Radisson Blu Hotel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Hierdie selfsorgwoonstel het skouspelagtige see-uitsigte en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste, het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, en die kroeg, restaurant en swembad met sonstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 207
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal