Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

199 Villa Sabuti

Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 22 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sabuti Simbithi Eco Estate 199, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 R2 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

199 Villa Sabuti is 'n huislike dog luukse selfsorgvilla in die Sabuti-gedeelte van die luukse Simbithi Eco Estate in die gewilde Ballito. Die landgoed is veilig en omheinde en ideaal vir 'n gesinsvriendelike vakansie.

Dié ruim villa bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hele villa het lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en eetgerei, en breekware, asook, wasmasjien en 'n ysmaker. Die ruim sitkamer het 'n groot platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Beide die hoofslaapkamer en die sitkamer het stapeldeure wat na 'n omheinde patio met 'n etenstafel en stoele oopmaak. Die omheinde patio het ook stapeldeure wat na 'n balkon oopmaak, buite-eetmeubels en 'n gasbraai.

Simbithi-landgoed bied wonderlike buitemuurse doendinge, insluitend fietsry- en voetslaanroetes, gholf- en mini-gholfbane, visvang by goed gevulde damme, speelareas vir kinders, piekniek- en braai-areas, restaurante, swembaddens en volop voël- en dierelewe. Dit is ook stapafstand vanaf die bekende strand by Thompsonsbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 200

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sabuti Simbithi Eco Estate 199, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 199 Villa Sabuti het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sabuti Simbithi Eco Estate 199, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa74560e8da25ed4e1004e2eddebcca01514b08e83c0b59db2bcfa1b387ea2739076995ae5b4d3ed737908448a3fc241d1e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 199 Sabuti Simbithi Eco Estate Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.521469214268 31.223163685211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang