Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19th Hole Golf Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir 19th Hole Golf Villa
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Verno T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verno T

Amazing.

Ek het beslis lekker gebly.

Morne S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Pleasant, safe and friendly.

Very friendly hosts. The room I stayed in was very nice and had its own balcony. There are 3 adorable dogs. Do yourself a favor and read about their temperaments with their photos as you walk in. Very funny. I will definitely stay there again.

Robin V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V

It was a stormy weekend in Worcester but the warm welcome at 19th Hole Golf Villa = (5 star).

Stay was pleasant, the accommodation had everything we needed.

Arnold Lionel Allan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Fantasmagories.

19th Hole Golf Villa is ideaal geleë in Worcester. Die kamers het 'n lieflike uitsig oor die swembad en die aangrensende Worcester Gholfbaan. Dit is veilig en die gasheer is baie gasvry. Die ontbyt word met sorg en liefde voorberei en smaak heerlik. Sal beslis weer terugkeer. Die kamers is baie netjies, die WiFi werk uitstekend en die TV is ook perfek.

Monica V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Sien bo.

Baie lekker gebly. Goeie ligging.

Joanette W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette W

Cosy en hartlik.

Ons het heerlik geslaap en lekker ontbyt geniet. 'n Spieël word aanbeveel in 19th Hole Golf Villa aangesien slegs 'n stort is.

André P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Netjies, gerieflik, vriendelik.

Absolute waarde vir geld.

Donovine D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovine D

Dis beslis 'n plek wat ek beslis weer wil besoek.

Ons het baie lekker gebly. Ek en my man was daar vir my 30ste verjaarsdag. Net 'n jammerte ons het net een aand geboek. Alles was perfek. Die gasvrou, die plek en selfs die heerlike ontbyt. Hulle sien ons binnekort weer.

Marius N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Lekker gebly, sal weer oorbly.

Baie beslis, netjiese plek.

Ilse S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Waarde vir geld.

Ek het baie lekker in 'n baie groot kamer gebly.

Daniel J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Lekker oornagplek.

Ons het baie lekker gebly en sal weer hier tuisgaan as ons in die omgewing is.

Mareza L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareza L

Rustig, goeie diens en vriendelikheid.

Baie dankie vir 'n aangename verblyfervaring.

Sharon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon C

Dit is hoe 'n mens jou gaste moet treat met hulle aankoms. Ek is baie impressed.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang. Met ons aankoms het hulle ons deur die hele plek geneem en vir ons gewys waar alles is, selfs ons kamer, en ook gekyk dat alles reg werk.

Gg D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gg D

Uitstekende ligging naby lekker staproetes.

Ontvangs was baie vriendelik. Die ontbyt en oggendgeselsie was so verfrissend. Die mooiste uitsig. Diens puik. Gaan beslis weer daar bly.

Chantelle H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H

Was aangenaam.

Dit was 'n wonderlike plekkie om te bly. Angelique was so vriendelik en behulpsaam.

Faghier G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Faghier G

It was ok.

Loadshedding was an inconvenience. Provision should have been made for loadshedding. No dogs should not be allowed in the eating area. Aircon in room would have been nice. Pool was not sparkling.

Magda Ann L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Wow dis 'n absoluut "awesome" plek en 'n wonderlike eienaar.

Sal beslis weer kuier.

Jurie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie J

Wonderlike plek, bekostigbaar.

Sal belis weer daar oornag. Vriendelike ontvangs, asook alle geriewe beskikbaar.

Alexander L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander L

A home away from home.

Our hosts Angelique and Rouan really made us feel at home. We absolutely loved our time there and look forward to our return.

Kenneth K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth K

Ideaal vir ons gholfgroep! Heerlike ontbyt!

Die verblyf is ideaal vir gholfgroepe wat by Worcester gholf speel en wil oornag. Die ontbyt was heerlik en diens was vriendelik. Baie dankie. Ons sien julle gou weer!

Charles G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G

Baie gerieflik en goeie geriewe.

Skoon, vriendelike ontvangs en uitstekende geriewe.

Carlino M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carlino M

My verblyf was lekker.

Dit is 'n baie rustige area. Eienaar asook personeel was baie vriendelik. Daar was geen onnodige geraas nie. Ek kon dus lekker slaap.

Linda H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

A room with a view!

My ervaring was baie positief. Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, heerlike atmosfeer en ontbyt. Ek sal weer gaan, baie dankie.

Carla S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Best time coming back again.

We had a beautiful stay. Angelique was so friendly and welcoming I would really recommend the 19th Hole Golf Villa to anyone. It's really value for your money.

Paul K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Beste plek.

Beste plek waar ek al geslaap het vir sakereis, vriendelike mense wat lekker kan gesels. Sal beslis 19th Hole gebruik as ek weer uitslaap in Worcester.

Roland S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland S

Dit was werklik 'n plesier en voorreg om by 19th Hole Villa te kon won.

Ek kan eerlik vir enige persoon/familie/groep wat oorweeg om 'n naweek (of sels langer) in Worcester te spandeer aanbeveel om hulself die guns te doen en 'n bespreking by 19th Hole Villa te maak. Die diens is 'n ander vlak, die kamers is ruim en netjies en boonop word mens bederf met 'n smul-lekker ontbyt, tesame met vriendelike geselskap, die volgende oggend.

John D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Very comfortable and value for money.

Friendly people, quiet, spacious and comfortable.

Vlam M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vlam M

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die diens was puik. Baie dankie.

Alle goed en reg. Dankie.

Gerrit V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Gerieflik naby die gholfbaan.

Jammer ons kon nie langer bly nie. Ideaal vir 'n groep gholfers op toer. Braaigeriewe ook beskikbaar. Lekker ontbyt met klomp gesels. Gasvrye mense.

Mariana K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K

Wonderlike, rustige gasvryheid.

Ons het 'n heerlike kamer met 'n asemrowende uitsig gehad. Gasvry, skoon, netjies.

Rietta H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietta H

Verwagtinge totaal oortref!

Baie tegemoedkomende bestuur en gemaklike smaakvolle kamer met 'n heerlike groot bad. Baie netjies en skoon.

Jeanne-mari C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari C

My verblyf daar was baie aangenaam. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het. Dis baie skoon en netjies in die gastehuis. Baie lekker ervaring.

Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het. Dis baie skoon en netjies in die gastehuis. Baie lekker ervaring.

Paul K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Luuks, skoon, waarde vir geld.

Die belangrikste vir my is dat 'n plek skoon moet wees en die plek is baie skoon. Die plek is modern, lekker kos en goeie waarde vir geld.

Lise E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise E

Brief.

Shower was not clean and nor were my towels freshly laundered. They smelt awful. The room was adequate and good value for money.

19th Hole Golf Villa se terugvoer

Dear Lise,

Thank you for the review. I am quite shocked at hearing that the shower was dirty and the towels was as you say not clean. We wash our towels and hang then outside everyday after use and the shower gets scrubed. But I will personally contact you a bit later to talk.

Kind regards
Angelique

19th Hole Golf Villa
Justin H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin H

Extremely friendly staff.

While our stay was short, we were made to feel so welcome. Would definitely stay again when visiting Worcester.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike personeel.

Hoewel ons verblyf kort was, was ons so welkom. Sal beslis weer daar bly wanneer ons weer Worcester toe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Casey B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B

Clean, great location, great service and a puppy!

Enjoyed my stay here. Will definitely return given the chance.

Lizelle K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Rustig, welkom en gemaklik.

Sien sterre.

Marcel B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B

Pragtig en netjies.

Wat 'n absolute pragtige plekkie, asook die kliëntediens, hulle het ons so spesiaal laat voel en ek beveel 19th Hole Golf Villa aan vir almal.

Joey A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey A

Familie- en kindervriendelik, en huislik.

Was 'n besonderse lekker kuier gewees, veral tydens ontbyt. Sjef en kliënte gesels heerlik saam tydens die ontbytsessie. Dankie vir die bederf.

Rene B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Absoluut awesome.

Baie nice mense wat die akkommodasie aanbied. Kamer is baie mooi gedoen - mens voel sommer tuis. Het dit baie geniet en sal beslis weer gebruik maak van die webtuiste en die 19th Hole. Baie dankie!

Susan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Baie vriendelike gasheer en -vrou en pragtige, netjiese en skoon kamer.

Ek het die blyplek vir my ouers bespreek wat vanaf die Karoo na Jacobsbaai gereis het en hulle het die verblyf baie geniet.

Aj S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S

Baie vriendelike mense!

Het baie lekker gebly. Skoon,netjies en mooi uitsig oor die gholfbaan.

Justin P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P

Very comfortable.

Quiet, spacious and comfortable. Friendly owners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik.

Stil, ruim en gerieflik. Vriendelike eienaars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petro L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Absolute tevredenheid.

Sal dit enigetyd aanbeveel en beslis weer besoek. Dit voel asof mens ou bekendes raakgeloop het. Dis beslis waarde vir geld.

Alan B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B

Uitstekend.

Sien sterre.

Elzanne R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne R

Rustige plek, netjiese en pragtige kamer!

Ons het heerlik gebly. Ons was vriendelik ontvang. Daar is Wi-Fi en sommige DSTV kanale. Die kamer was ruim, netjies en baie modern!

Andree T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andree T

Goeie oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs. Ons het in die 'budget'-kamer oorgeslaap. Gemaklike bed en kwaliteit beddegoed. Badkamer voldoende. Die kamer is reg by die voordeur en naby die kombuis/waskamer wat dalk kan pla. Ons het egter net daar gestort en geslaap en daarvoor was dit sakpas. Geen veilige parkering vir voertuig.

Hendrik H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik H

Dit is meer as net oornag-geriewe

Baie mooi en goed toegeruste verblyf. Kliëntediens van die beste.

Anita S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S

Baie mooi rustige omgewing, heerlik gebly!

Regtig waarde vir geld, baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons het heerlik gebly!

Werner W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner W

Was aangenaam.

Voorwaar waarde vir jou geld met professionele dog vriendelike diens. Kamers is ruim en netjies. Kliëntediens is puik en het onmiddelik tuis gevoel, die eienaars het regtig die ekstra myl gegaan en selfs gehelp met n papwiel, sal 19th Hole Golf Villa definitief aanbeveel met die ideale ligging ook.

Jacques C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

Goed maar raserig.

Goeie basiese verblyf, maar effe teleurgesteld met steurende omgewings geluide en klanke vanaf aangrensende kamers in die gebou. Voertuig moes op straat oornag. Die 19'th Hole Golf naamgedeelte is verwarrend, want dis gewone huis tipe struktuur en geen oop grasperke, soos mens sou voorstel. Heerlike ontbyt was net reg vir 'n goeie dag verder.

Marlene N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Uitstekend.

Alles was meer as 100%. Volgende jaar bly ek beslis weer daar.

Carlize K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize K

Bederf

Was heerlik om hier tuis te gaan. Ontbyt was smaaklik.

Derek B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

Baie gemaklike en netjiese verblyf.

Baie professioneel en sal hul beslis aanbeveel.

Irma M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

Dit was heerlik, gemaklik en ontspannend.

Dis 'n pragtige plek met baie vriendelike en spontane gashere en 'n heerlike ontbyt. Die kamers is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike nagrus: mooi beddegoed van goeie kwaliteit en 'n stewige matras. Daar is 'n oulike badkamer en genoeg handdoeke. Ek sal graag weer daar gaan oorbly.

Colette A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette A

Amazing!

What an amazing place! Can't wait to return... Ruan and Angie were so friendly. The room was very spacious and very clean.

Johan G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Skoon en gerieflik. Gasvrou is baie aangenaam en voertuigparkering in straat maak mens onrustig.

Kamers skoon. Geen stoel in kamers, en net twee bekers vir aand en oggend. Kan dit nêrens uitspoel uit, en daar is geen wasvadoekie en afdroogdoek nie. Dit sal waardeer word. Waterbeker kort om water in ketel te gooi.

Gloudina B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B

Vriendelik.

Vriendelikste gasvrou en man wat so baie ekstra gedoen het om ons te laat welkom voel.

Claudine V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine V

Verblyf was uitstekend, baie dankie.

Die aanwysings moet verander word asb. Daar staan nêrens Rouz.

Hannes V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Het heerlik gebly. Elke effort werd!

Ons het die verblyf geniet. Sal verseker weer kontak maak.

Zelda H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda H

Baie rustige atmosfeer met vriendelike eienaars.

Sien die sterre.

Merike V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merike V

Vriendelik en gesellig!

Pragtig netjies en die personeel was baie vriendelik! Heerlike ontbyt!

Soria V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soria V

Fantastiese gasvryheid en baie lekker ontbyt.

Ons het net 1 nag oorgebly na die lang pad vanaf Gauteng. Rustige, veilige en bekostigbare verblyf. Sal weer daar oorbly!

Duncan C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan C

Was 'n goeie keuse vir my eerste verblyf in Worcester.

Ruan en Angelique Butler doen moeite om gaste gerieflik te akkommodeer. Hou baie daarvan dat Ruan persoonlik ontbyt maak vir die gas en vrylik geselskap hou van die kombuis af wat langs die eetkamer geleë is terwyl hy die maal voorberei. Die gesteldheid op netheid en voorkoms maak 'n uitstekende indruk.

Wagner F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wagner F

Ons het baie lekker gebly.

Baie vriendelike en gasvrye paartjie wat almal se behoeftes in ag neem. Sal enige tyd weer teruggaan.

Friedrich H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Friedrich H

Lekker, maar nie lekker nie, nie waarde vir geld nie.

Klein verbeteringe kan 'n groot verskil maak. Lugversorging is 'n moet vir enige gastehuis ongeag van ligging of klimaat. Vismotte in die kamer en wat in bagasie beland is onaanvaarbaar!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan 2, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA667d37c4659ae8b7d73118c51d66a6e338bd204a1ad8f4db4040a9209570fcdf16fa4637a6106ffcec2ea8bfc31b6d9a9311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 2 St Andrews Drive Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.616163957254 19.442923404408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang