Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19th Hole Golf Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Verno T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing. Ek het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Pleasant, safe and friendly. Very friendly hosts. The room I stayed in was very nice and had its own balcony. There are 3 adorable dogs. Do yourself a favor and read about their temperaments with their photos as you walk in. Very funny. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

It was a stormy weekend in Worcester but the warm welcome at 19th Hole Golf Villa = (5 star). Stay was pleasant, the accommodation had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold Lionel Allan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasmagories. 19th Hole Golf Villa is ideaal geleë in Worcester. Die kamers het 'n lieflike uitsig oor die swembad en die aangrensende Worcester Gholfbaan. Dit is veilig en die gasheer is baie gasvry. Die ontbyt word met sorg en liefde voorberei en smaak heerlik. Sal beslis weer terugkeer. Die kamers is baie netjies, die WiFi werk uitstekend en die TV is ook perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sien bo. Baie lekker gebly. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Cosy en hartlik. Ons het heerlik geslaap en lekker ontbyt geniet. 'n Spieël word aanbeveel in 19th Hole Golf Villa aangesien slegs 'n stort is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André P
1 nag
5.0
Feb 2024

Netjies, gerieflik, vriendelik. Absolute waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dis beslis 'n plek wat ek beslis weer wil besoek. Ons het baie lekker gebly. Ek en my man was daar vir my 30ste verjaarsdag. Net 'n jammerte ons het net een aand geboek. Alles was perfek. Die gasvrou, die plek en selfs die heerlike ontbyt. Hulle sien ons binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Lekker gebly, sal weer oorbly. Baie beslis, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Waarde vir geld. Ek het baie lekker in 'n baie groot kamer gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan 2, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA667d37c4659ae8b7d73118c51d66a6e338bd204a1ad8f4db4040a9209570fcdf16fa4637a6106ffcec2ea8bfc31b6d9a9311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 2 St Andrews Drive Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.616163957254 19.442923404408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang