Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19th Hole Golf Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Dina - Marie P
1 nag
5.0
Jan 2025

Oorslaap geriewe was skoon en netjies. Veilige omgewing. Gasvrou hulpvaardig. Als baie goed. Mooi en rustige omgewing. Gasvry ontvang. Vriendelike en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr D Russ C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Would definitely recommend & stay again. Excellent & comfortable. Felt very safe & even left windows wide open at night. Hosts very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely stay. Wonderful stay, nice room, big bed, clean bathroom and above all a very lovely couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens E
1 nag
4.0
Jan 2025

Het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Ontbyt baie lekker. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey E
1 nag
5.0
Nov 2024

Sal beslis terugkeer. Baie lekker en die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik, fantasties en gerieflik. Dit was fantasties, ons het heerlik gebly. Die kamer het 'n lieflike uitsig, baie netjies, veilig, vriendelike diens en is toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Die ontbyt was heerlik en met soveel liefde voorberei. Gasvrou en heer was baie vriendelik. Ons gaan beslis weer gaan. Well done 19th Hole Golf Villa!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andile F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I had a great stay. Very nice people serving guests as if they were serving their king, very open and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno N
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelike ontvangs. Kamer opgradeer na die presidential suite. Baie mooi area, vriendelike gasheers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verno T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing. Ek het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Pleasant, safe and friendly. Very friendly hosts. The room I stayed in was very nice and had its own balcony. There are 3 adorable dogs. Do yourself a favor and read about their temperaments with their photos as you walk in. Very funny. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan 2, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA667d37c4659ae8b7d73118c51d66a6e338bd204a1ad8f4db4040a9209570fcdf16fa4637a6106ffcec2ea8bfc31b6d9a9311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 2 St Andrews Drive Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.616163957254 19.442923404408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang