Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1AA Wilhelminia Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jeanne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Delightful! Loved our stay! We could walk to downtown. The owners are delightful! Little touches like a happy hour every evening made it extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ruim, goed ingerig, privaat, mooi, skoon en lekker bed. Ons het 'n fantastiese ervaring gehad by 1AA Wilhelminia Apartments. Die Champagne-woonstel is ruimer as wat ons verwag het, baie goed ingerig en heerlik geleë. Die feit dat die woonstel uiters privaat is en jy nooit bewus is van enige gaste of ander bure nie, met 'n uitsig oor die boord, berg en monument, is verál een van die grootste pluspunte vir ons. Ons sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Wonderlik! Ongelooflike uitsig, loopafstand van die hoofstraat en lieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirinda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

'n Pragtige plek Die decor en eenheid is pragtig. Mick was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Definiteif 'n blyplek met 'n uitsig vir oggendkoffie of 'n laatmiddag glasie wyn. Die verblyf by 1AA Wilhelminia appartment was definitief wat dit voorgee om te wees en meer. Die gasvrou het ons vroeer ingelaat as was beplan was en alles in die blyplek was daar wat mens verwag met heelwat persoonlike bydraes, koffie, knibbelgoed, melk in die yskas. Alees wat mens nodig het vir na aankoms. Die ligging is perfekmet goeie toegang tot die hoofstraat en eetplekke maar tog ook uiters privaat met n uitsig oor die bborde en die berge. Sal wel aandag skenk aan dit sitplek wat dit is ongemaklik as mens n aand will inbly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

An amazing stay! Beautiful location and friendly hosts. We enjoyed our stay so much! Location is beautiful and central to restaurants and shops. The hosts were amazing and made us feel so comfortable. Would highly recommend for a vacation. Accommodation very neat and fully equipped with everything one would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minienke D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Fantastiese gastehuis. Ek is baie tevrede met die gastehuis. Die klein afrondings in elke kamer is asemrowend. Van oorstokkies tot gesiglappies tot kamerjasse in die kas vir elke gas. Defnitief uistekende waarde vir geld - ek sal beslis weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

What a beautiful house wow. Very modern located close to all amenities. Loved the spaciousness and interior designs of this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Uitstekend. Alles was perfek, die donsige handdoeke, die feit dat Lynn aan die fynste detail gedink het, die goeie gehalte koffie, die 100% veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Baie mooi eenheid met vriendelike gasvrou en -heer. Die eenheid waar ons gebly het was baie mooi. Die plek word elke dag skoongemaak wat vars handdoeke insluit. Hulle het ons wasgoed gedoen sonder enige addisionele kostes. Dit is 'n bietjie duur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bicara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilhelminastraat 1, Wedgewood House, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3M2Q4ZWRkLTAyNGEtNDQyYy05YmNlLTVlY2I1MzU3NGVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Wilhelmina Street Wedgewood House 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914208449058 19.121540260258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang